
LAMB CURRY
1 large onion, sliced into rings
1 sprig fresh curry leaves
oil
15 ml (1 T) garlic and ginger paste
60 ml (4 T) mixed masala
2 ml (1/2 t) turmeric
2 medium-sized jam tomatoes
1 kg deboned leg of lamb, cubed; or stewing lamb, cubed
4-5 medium-sized potatoes, peeled and quartered fresh coriander leaves, chopped Continue reading
Category Archives: Kerrie Resepte / Curry Recipes
CHICKEN CURRY

CHICKEN CURRY
1 medium-sized onion, sliced into rings
oil
5 ml (1 t) garlic paste
5 ml (1 t) ginger paste
15 ml (1 T) mixed masala
15 ml (1 T) curry powder
3 ripe jam tomatoes, mashed
1 x 410g can tomato puree
500 g chicken pieces, skinned and deboned curry leaves
5 ml (1 t) fennel powder
5 ml (1 t) garam masala
fresh coriander leaves Continue reading
HANNALIE SE HOENDERKERRIE
HANNALIE SE HOENDERKERRIE
3 hoenderborsies
3 groot aartappels
2 geelwortels
1 groot ui
1 piesang
1 granny smith appel
Knoffel
Sout
Peper
Gemengde kruie
Maizena
Blatjang Continue reading
KERRIE EN PIESANG FRIKKADELLE
KERRIE MAALVLEIS



KERRIE MAALVLEIS
Hier is vir jou n treffer en baie maklik en vinnig.
2 kg maalvleis
1 kg wortelblokkies
1 kg aartappel blokkies
400 g uie
Kook maalvleis gaar met uie en 2 koppies water en 3 teelepels sout.
Maak wortels en aartappels apart gaar
Sodra vleis gaar is voeg 1 koppie appelkooskonfyt by.( begin met ‘n ½ koppie en pas aan na smaak as jy patats gebruik)
Voeg die wortels en aartappels by.
Meng volgende en voeg by.
1 eetlepel matige kerriepoeier
1 eetlepel borrie Continue reading
KERRIEBEESVLEISSTOWEGEREG



KERRIEBEESVLEISSTOWEGEREG
(Matige smaak)
750 g beenlose beesnek of borsstuk in 25 mm blokkies gesny (Addisioneel : Soft shin of maalvleis)
30 ml kookolie (Addisioneel : Helfte olyf olie en helfte kookolie)
1 ui fyn gekap
15 ml kerriepoeier
15 ml borrie
3 knoffelhuisies
½ vars gemmer
1 brandrissie, pitte verwyder en fyn gekap
swartpeperkorrels na smaak
2 lourierblare
1 tamatie, geskil en fyn gekap Continue reading
KITS KERRIE GROENBONE
GARNAAL KERRIE
FRIKKADELLE MET KERRIE-PYNAPPELSOUS


FRIKKADELLE MET KERRIE-PYNAPPELSOUS
Resep:Lorraine Weitz Brand
Foto: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
Gemoedskos en spesiaal genoeg vir gaste. Hierdie is seker van die lekkerste kerrie frikkadelle wat ek in my hele 65 jaar op hierdie ou aarde al ge-eet het.
750 g maalvleis
1 groot ui gekap
1 pak (150 g) sout en asyn chips (verkrummel)
1 eier geklits
sout en peper
Meng alles saam en maak frikkadelle. Rol frikkadelle in meel en sit in bak.
Sous
2 groterige uie in ringe
1 blik 410 g pynappelstukkies
50 ml asyn Continue reading





