

KOOS SE DEURNAG BEESKERRIE
4 groot uie gesny
3 kg bees stew vleis
6 groot aartappels blokke gesny
Wortels (Miniatuur)
Klaar gekoopte kerrie sous
Braai uie en verwyder van pot
Braai 1 kg beesvleis in ‘n yster pot tot goed bruin en geseel sodat die sappigheid binne bly. Continue reading













-300x224.jpg)