KERRIE VARKPOOTJIES
Jul het my so lus vir afval, dat ek toe maar kerrie varkpootjieS aartappels gemaak het.
Ek werk nie juis van ‘n resep af nie .
Gebruik soveel varkpootjies wat gemaklik in die stoompot sal pas.
Die grootste werk, al koop jy dit skoon, moet jy dit eers weer bewerk en skoner maak en haartjies verwyder, daarna sit ek dit in die stoompot met water en sout en meduim kerrie na smaak. Continue reading
Category Archives: Kerrie Resepte / Curry Recipes
KERRIE MINCE PASTEI
1kg lean mince
1 ui, skyfies gesny
5 aartappels, gaargemaak en blokkies gesny
6 teelepls kerriepoeier (matig of sterk)
1 eetlepel kerriepasta
2 eetlepels borrie
2 eetlepels chutney
knippie fyn koljander en jeera
Sout en peper na smaak
2 eetlepels bruin souspoeier, gemeng met ‘n halwe koppie water
(bruinuiesoppoeier kan ook gebruik word)
1 rol blaardeeg Continue reading
MADRAS LAMB CURRY
BUTTERNUT AND CHICKPEA CURRY
o Oil-1 tbs.
o Onion, chopped-2 medium
o Garlic, chopped – 3-4 cloves
o Cilantro, chopped (stalks and leaves separated, stalks reserved)- 1 bunch
o Butternut Squash, diced- 1 medium
o Chickpeas- 1 can
o Patak’s Korma Paste or any other curry paste (not cooking sauce)- 2 tbsp.
o Coconut Milk- 1 can
o Water- 2 cups
o Spinach- 100 gr
o Frozen Peas- 1/2 cup
o Desiccated unsweetened coconut (optional)- 2 tbsp.
o Salt- to taste
o Basmati Rice- 2 cups Continue reading
VETKOEK MET KERRIE MAALVLEIS


VETKOEK MET KERRIE MAALVLEIS
500 gram maalvleis
½ eetlepel sout
½ teelepel peper
½ teelepel komyn
1 teelepel borrie
1 teelepel kerrie poeier
4 eetlepels olyfolie
1 ui
1 aartappel, in blokkies gesny
Sommer alles in die stoompot vir 30 minute met bietjie water. Continue reading
FRANS SE LEKKER KERRIE MENGSEL
Ryk kleure en geure!
Laat jou spesialis winkelier kerrie so vir jou meng:
2 mate borrie
2 mate fyn komyn
2 mate garam masala
½ maat rissiepoeier
2 mate fyn koljander
Frans Odendaal
KOOS SE DEURNAG KERRIE POT



KOOS SE DEURNAG KERRIE POT
Hier is soos ek dit voorberei.Dit was soos gisteraand Ek is alweer besig met my deurnag Lam Kerrie pot. Nou het ek klaar uie gebraai en uit die pot geskep.
Tyd om die lam’s Nek te braai aan altwee kante en weer uit te skep.
Dan braai ek die ander vleis tot alles altwee kante gebraai en geseel het.
Voeg alles weer in pot en stel die plaat stadig. Moet geen water byvoeg nie daar is genoeg vog in die vleis as jy dit stadig kook. Laat kook vir so n uur dan voeg ek die vooraf gebraaide uie saam met sout en peper by.
Kook nou vir nog een uur en in my tyd sal dit dan 12h00 wees.
Onthou om nou nog gedrurig te roer sodat die pot nie aanbrand nie.
Nou voeg ek my eie klaar gemaakte Kerrie mengsel by en laat prit vir 30 minute. Continue reading
LAMB BUNNY CHOW


LAMB BUNNY CHOW
Foto: Tanya Smith
FOOD LOVERS RECIPES
1 onion, finely chopped
pinch masala or hot curry powder
1 teaspoon chilli powder
500 g boneless lamb or mutton, cut into cubes or strips
3 cloves garlic, crushed or chopped
1 teaspoon fresh ginger, finely chopped or grated
1 can chopped tomatoes
2 potatoes, cut into small cubes
2 carrots, sliced
½ teaspoon sugar
1 teaspoon salt
½ teaspoon black pepper
1 loaf fresh white bread, uncut
1 punnet fresh coriander leaves, to serve Continue reading
RINIE SE SKAAPNEK KERRIE


RINIE SE SKAAPNEK KERRIE
My aandkossies was Rinie se skaapnek kerrie met vrugte
1 tamatie geskil
1 appel geskil
310 g fyn pynappel
6 gesnipperde droe perskes halwes vooraf geweek
6 aartappels
½ koppie suiker
½ koppie sultanas
1 eetlepel borrie
1 eetlepel kerrie
½ pakkie oxtail soppoeier Continue reading
VARKKERRIE
VARKKERRIE
1 kg varkvleis blokkies
2 mediumgrootte uie, grof gekap
1 fyngemaakte knoffelhuisie
2 teelepels gemmerpoeier
1 eetlepel kerriepoeier (sterkte van jou keuse)
1 teelepel gemengde cumin en koljander poeier
2 koppies beesekstrak
sout en peper na smaak
4 medium grootte aartappels, geskil en in blokkies gesny. Continue reading










