

STAMPMIELIE-BOBOTIE
2 koppies rou stampmielies , maar week dit die aand vooraf
10 ml borrie
Sout
2 groot uie – ringe gesny
Olie
25 ml sterk kerrie poeier
1 kg maalvleis
50 ml blatjang
30 ml suiker
10 ml tamatiepasta
60 ml druiweasyn
Sout en Peper
Koppie melk
2 eiers
2 lourierblare Continue reading
Category Archives: Kerrie Resepte / Curry Recipes
GREEN CREAMY CHICKEN CURRY
GREEN CREAMY CHICKEN CURRY
Ek het vanaand ‘n ander tipe kerrie gemaak wat ek eenkeer by ‘n vrou van Pakistan geëet het. Ek sal die resep in Engels gee.
1 finely chopped onion
3 green chillies, sliced
1 whole bunch of fresh coriander, finely chopped
± 5/6 finely chopped fresh mint leaves
1 teaspoon garlic
9 chicken fillets cut into cubes
500 ml fresh cream
3 teaspoons chilli powder Continue reading
HOENDERLEWERTJIES OP PANINI BROODJIES
HOENDERLEWERTJIES OP PANINI BROODJIES
hoenderlewers
1 fyngesnyde knoffel huisie
2 eetlepels kerriepoeier
warm water
± 1 teelepel Tabascosous
1 teelepel suiker
250 ml room
Braai die knoffel huisie in olyfolie, voeg hoenderlewers by en braai tot gaar.
Meng die kerriepoeier met warm water en voeg by die lewertjies.
Voeg Tabascosous by, asook die suiker.
Roer gereeld op lae hitte, voeg dan die room by en laat prut vir om en by 15 minute.
Resep en foto: Cecil Dunhin
VARKPOOTJIE KERRIE
pootjies gekook tot sag toe aartappel, wortels en groenbone ingesit.
Kerrie aangemaak.
1/2 eetlepel kerrie,
2 teelepels borrie,
so 2 teelepels suiker,
en so 3 eetlepels asyn gemeng en bygegooi.
Heerlik. Vleis en groente eers gekook met sout totdat dit sag is.
Foto en Resep: Ronel Muller Thoma
KERALA FISH CURRY
KERALA FISH CURRY
Serves 4
500 gram fresh fish fillet
50 gr sea salt
3 onions
5 ml green chili/garlic/ginger paste
45ml cooking oil
1/2 teaspoon turmeric
1 teaspoon ground cumin
1/2 teaspoon ground cinnamon
1/2 teaspoon ground cloves
1/2 teaspoon ground black pepper
1 teaspoon ground cardamom
300ml red wine vinegar
2 teaspoons sugar
3 bay leaves
10 ml maizena
50 ml apricot jam
EIERSLAAI MET PERSKE-KERRIESOUS
2 geelperskes
1 eetlepel wit wynasyn
2 eetlepels suiker2 teelepels kerriepoeier
1/2 koppie water
knippie sout Continue reading
ARM MAN KERRIE-SULT


ARM MAN KERRIE-SULT
As mens nou nie te kieskeurig is nie….
Dan krap mens nou daai oorskiet rys in daai TAAI SOUS met die stukkies aartappels, en fynvleisies…van die kerrie Beespote, of wildpote pot in,
na al die vleis uit ge eet is…en laat staan in die yskas….
dat het mens more n LEKKER Rys en kerrie SULT….
en dan eet mens maar weer…op n toast broodjie met mostert..??
Ek gooi NOOIT weer daai sousie weg nie…
wat n lekker koue ete..??
Bron en Foto: Stefaans Blaauw
KERRIESOUS VIR FRIKKADELLE
Ek het gewone frikkies gemaak van 500 g beesmaalvleis.
In n oondbak gesit en so 2 koppies van die sous oorgegooi. Met foelie toegemaak en vir so 40 min gebak by 180 ºC
KERRIESOUS:
Kan gemaak word en in die yskas gehou word. Gebruik dit vir hoender, vis, frikkies, gekookte eiers, en enige vleis of groente.
50 ml kookolie
4 uie fyngekap
20 ml matige kerriepoeier
5 ml borrie
10 ml sout
5 ml peper Continue reading
GREATEST DURBAN MUTTON CURRY
GREATEST DURBAN MUTTON CURRY
500 g mutton(bite size pieces)
100 ml oil
1 bay leaf
3 small cinnamon sticks
1 tsp fennel seeds
1 large onion chopped
1 sprig curry leave
2 tsp ginger and garlic paste
2 tsp salt
¼ tsp turmeric
4 tbl masala
6 even sized potatoes Continue reading
SPICY TOMATO CHICKEN
SPICY TOMATO CHICKEN
Recipe source – My own: Rimsha Awan
FOOD LOVERS RECIPES
This “Tomatoe Chicken” is my own created spicy recipe. A heavy dinner dish.
½ kg chicken boneless
½ kg tomatoes
1 cup oil
salt to taste
½ teaspoon Jalapeno
½ teaspoon black pepper
½ teaspoon Cumin seeds
mint leaves and green chili for garnishing Continue reading







-300x224.jpg)


