

ARM MAN KERRIE-SULT
As mens nou nie te kieskeurig is nie….
Dan krap mens nou daai oorskiet rys in daai TAAI SOUS met die stukkies aartappels, en fynvleisies…van die kerrie Beespote, of wildpote pot in,
na al die vleis uit ge eet is…en laat staan in die yskas….
dat het mens more n LEKKER Rys en kerrie SULT….
en dan eet mens maar weer…op n toast broodjie met mostert..??
Ek gooi NOOIT weer daai sousie weg nie…
wat n lekker koue ete..??
Bron en Foto: Stefaans Blaauw






