

HEUNING UITJIES
Resep: Peter Veldsman
Foto: Nella Kootstra
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie uie gereg/slaai kan ‘n paar dae voor die tyd gemaak word.
24 klein uitjies
2 koppies hoenderaftreksel
125 ml heuning
2 teelepels mostertpoeier
1 teelepel borrie
2 eetlepels olie
1 eetlepel suurlemoensap
Skep uitjies in kastrol, voeg aftreksel by.
Prut tot gaar. Skep uitjies uit.
Voeg heuning, mosterdpoeier, borrie, olie en suurlemoensap by.
Kook oor hoë hitte tot sous begin verdik.
Heerlik!
Kan dit by baie kosoorte gebruik, bv patats.







geskuif