Curry lief hebbers. Ek maak nou al 20 jaar curry en als probeer vir die lekker curry tot ek my eie uit resep by mekaar gesit het wat n wenner is. mense dit gan regtig nie oor jy is te bang vir te veel curry in gooi nie hier is my resept en ook my metode alles le in die metode . glo my jy kan nie verkeerd gaan nie mense prys my al jare vir my curry en breyani!
1 e raja curry geel box
1e tl raja curry die een met carlic in
1 e mother in law
1 e bombai curry
5 t/s cumin
2 bay leaves
5 cardemon seeds
sny 2 uie op voeg 1/2 koppie olie in die pot voeg alles in meng en sit die stoof aan net sodra dit warm raak nie braai nie voeg 1/2 koppie water by dit is baie belangrik meng laat n bietjie kook so 3 minute en maak die pot 3/4 vol water laat dit rustig kook en soos water weg kook voeg water by wanneer vleis lekker sag is laat die curry kook tot so half dan voeg 5 medium aartappels by en kook tot lekker souserige lekker curry die is n wenner as gevolg van die water wat jy byvoeg die heletyd is die curry nie te sterk nie maar ook nie vlou nie try dit heerlik. Moet nie borrie by gooi nie!!! jy kan die masala vervang met ander maar nie die raja nie die resep is vir lamb/beef nie vir chicken nie
Resep en foto: Peter Harry