Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

image_print
Author Archives: Sonja

LEKKER KONDENSMELKTERT

Posted on April 12, 2015 by Sonja Posted in Terte - Soet / Sweet Tarts Leave a comment

kondensmelkterttested
LEKKER KONDENSMELKTERT
1 blik kondensmelk
3 blikkies water
3 eiers, geskei
4 eetlepels vla
4 eetlepels Maizena

(Jy kan ‘n (kaneel) kors van Tennisbeskuitjies en botter en kaneel maak as jy wil).
Meng 1 blikkie water en eiergele.
Meng vla en Maizena by in ‘n aparte bak. Continue reading→

MARIETJIE SE GROENTE-PIEKELS

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Inlê Groente / Bottled Vegetables, Inmaak & Inlê/Canning 1 Comment

groente piekels martietjie 2tested
MARIETJIE SE GROENTE-PIEKELS
1 kg gherkins
10 baba wortels
8 piekel uitjies
hand vol blomkool
hand vol groenbone
pakkie vars baba mielies
sout
600 ml wit asyn
400 ml water
500 ml suiker
20 ml pickling spice. Continue reading→

KAAS EN UIE BROODROLLETJIES

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Brood Rolletjies/Buns, Bykosse / Side Dishes Leave a comment

broodrolletjiestested

KAAS EN UIE BROODROLLETJIES
Broodbolletjies vir saam met vanaand se oxtail:
4 koppies koekmeel (helfte het ek vervang met nutty crunch)
½ pakkie kitsgis
10 ml sout
5 ml suiker
water om stewige deeg te vorm.
Ek het 10 ml van Ina Paarman se Garlic en Herb seasoning by mengsel gevoeg.

Meng goed en laat rys op warm plek tot dubbeld die grootte. Continue reading→

CHALLAH-JOODSE BROODJIE

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Brood / Bread 1 Comment

Challah Joodse broodjietested

CHALLAH-JOODSE BROODJIE
Hierdie brood is ‘n Joodse brood en is absoluut heerlik en maklik om te maak, nou net klaar gebak en wag dat dit bietjie moet afkoel.
500 g broodmeel (ek gebruik partykeer koekmeel as ek nie broodmeel het nie)
10 ml sout
20 g (2 pakkies) kits gis of vars gis
200 ml louwarm water
30 ml strooisuiker
2 eiers
75 g gesmelte botter Continue reading→

Heerlike Rooi Roman

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Vis / Fish 1 Comment

tested
Ek weet nie hoe groot joune is nie, maar vergeet van ‘n “resep”. Hy is op sy lekkerste op een van hierdie maniere: as hy baie groot is, fillet hom netjies, en braai vinnig oor hoë hitte in ‘n dikboompan. (Net so’n paar minute aan elke kant). Gebruik botter wat jy eers so bietjie bruin laat braai, gooi dan olyfolie by. Van die kop maak jy die lekkerste denkbare vis-aftreksel — romankop het iets soos gelatien in, en is vreeslik geurig. Continue reading→

ELBA SE BUTTERNUT PIEKELS

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Bykosse / Side Dishes, Groente / Vegetables, Inmaak & Inlê/Canning Leave a comment

Butternut Piekelstested
ELBA SE BUTTERNUT PIEKELS

1 kg butternut in blokkies gesny
2 kop witasyn
1 kop suiker
3 knoffelhuisies opgesny
1 teelp selerysaad
1 teelp komynsaad
1 teelp droe origanum
Paar draaie growwe swart peper Continue reading→

TEENY BISCUITS

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets Leave a comment

Teeny Teddies Biscuitstested
TEENY BISCUITS
60 g butter, cubed
140 g honey
½ teaspoon vanilla bean paste
170 g plain flour
65 g self raising flour
½ teaspoon bi carb soda Continue reading→

KORSLOSE KAAS QUICHE

Posted on April 8, 2015 by Sonja Posted in Terte - Sout / Savoury Tarts / Quiches 1 Comment

kaas quiche - adamtested

KORSLOSE KAAS QUICHE
60 ml botter
60 ml koekmeel
150 ml melk
5 groot eiers, liggies geklits
1 x 250 g-bakkie gladde maaskaas
2,5 ml Dijon-mosterd
2,5 ml bakpoeier
100 g gruyère of beleë cheddar, gerasper
5 sprietuie, in fyn ringetjies gesny
30 ml gerasperde parmesaan en roket, om voor te sit Continue reading→

WORSIE-GEREG

Posted on April 1, 2015 by Sonja Posted in Eenskottel / All -in-one Dish, Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

Worskostested
WORSIE-GEREG
Ek wil graag ‘n resep met julle deel. Dit is ‘n groot gunsteling in my huis en maak dit nogal gereeld. Ons noem dit sommer “Worsie Gereg”
WORSIE GEREG
500 – 600 g boerewors, in ringetjie gesny
1 groot ui, gekap
1 teelepel knoffel
2 eetlepels medium kerrie poeier
2 eetlepels blatjang
1 eetlepel bruinsuiker
1 blik tamatie en ui mix
115g tamatie pasta
sout en peper na smaak Continue reading→

KLEINMAAT KARRINGMELKBESKUIT

Posted on March 31, 2015 by Sonja Posted in Beskuit/Rusks Leave a comment

Karringmelkbeskuittested

KLEINMAAT KARRINGMELKBESKUIT
1,5 kg bruismeel
10 ml sout
500 ml suiker
500 g botter of margarien
500 ml karringmelk
3 eiers geklits

Voorverhit oond tot 180 ºC en smeer broodpanne.
Meng droë bestanddele. Smelt botter en voeg karringmelk by. Voeg eiers by en klits goed tot gemeng. Continue reading→

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Prev
  • 1
  • …
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • …
  • 162
  • Next
  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.