

VYE ASYN
Vye asyn – Fritz Uys..
Vye asyn is baie raar en in sy kinderskoene van ontwikkeling.
Vye wat vandag geoes word moet nie vermeng word met die vorige of die volgende dag se vye nie en moet in groeppe geklasifiseer word nl: 1.Oorryp 2. Ryp en 3. Minder ryp
Al die dele word gebruik vir die asyn ( tot dusver blyk die boonste gedeelte die beste te wees vir asyn)
1 laag van die middelste stuk vye in ‘n plastiekbak, boonste en onderste gedeeltes so 15mm dik gepak. Dit moet gehou word in ‘n koel donker plek totdat die vye so 50% kamoeflering lyk (groen/bruin). Bedek die vye met ‘n melkdoek.
MOENIE die vye in die middle deur sny soos op die foto nie, dit is net n Ilustrasie. Slegs die “kop” en die “Stert” word afgesny.. Continue reading
Author Archives: Sonja
GEEL PERSKE OF APPELKOOS BLATJANG-CHUTNEY
GEEL PERSKE OF APPELKOOS BLATJANG-CHUTNEY
5 kg geel perskes of appelkose
8 groot uie
8 groot droë rooi rissies, na smaak
2 liter bruin asyn
2 kg bruin suiker
1 eetlepel sout
2 eetlepels koljander, gemaal
Verwyder pitte (hoef nie te skil nie)
Rasper perskes met “food processor”.
Rasper uie
Meng alles in groot kastrol.
Kook vir 1 uur op matige hitte.
Haal van hitte af as kleur ligte bruin is of na smaak.
Bottel terwyl warm.
Laat staan tot koud.
Die langer dit staan die lekkerde word dit
Ek stoor van my blatjang oor twee jaar.
* Ek gebruik Trickle bruin suike. Maak dit mooi bruin kleur.
*Om dit lekker warm te maak sit ek so 3 eetlepels Chilly Powder by.
Resep verskaf deur: Eddie Rocher
VLEISLAND SE LEKKERSTE BOEREWORS EN DROËWORS RESEP
VLEISLAND SE LEKKERSTE BOEREWORS EN DROËWORS RESEP
En net omdat die winter nou so naby is, plaas ek die WENNER resep ook maar.
Vleisland se LEKKERSTE Boerewors resep
(of SUIDWES Droëwors):
32 kg vleis
8 kg vet
650 g sout
60 g swart peper
50 g fyn naeltjies
50 g fyn neutmuskaat
300 g koljander (gerooster)
750 ml Worcestersous Continue reading
BILTONG-REPIES (STRIPS)
BILTONG-REPIES (STRIPS)
Ek maak dit al baie jare suksesvol.
Sny die Silverside mooi skoon van alle senings.
Sny dit op in repies, na eie smaak, met ‘n baie skerp mes (Skoon snitte).
Strooi ‘n enkel lagie growwe sout op die bodem van ‘n skoon plastiek bak wat ‘n deksel het om dit te seel.
Strooi, ‘n lagie gemaalde, geskroeide koljander (nie poeier), ‘n lagie Crown National Biltong spices “original” en sprinkel bruin asyn en Worchester sous oor om dit klam te maak. (Ek strooi ook ‘n bietjie swart peper, maar almal hou nie daarvan nie) Continue reading
OLIEKOEK


OLIEKOEK
2 koppies koekmeel
2 koppies suiker
1 koppie melk
1 teelepel bakpoeier
4 eiers
10 eetlepels olie
1 teelepel sout
1 teelepel vanilla Continue reading
ERTJIESOP MET EISBEIN
ERTJIESOP MET EISBEIN
1 gerookte eisbein
1 pakkie gedroogde ertjies
2 medium wortels
1 groot ui
2 medium aartappels, in klein blokkies opgesny
2 vleisblokkies
1 groot knippie gedroogde rissie vlokkies, opsioneel
suurroom en warm ciabatta, vir opdiening
Kook die eisbein in die stoompot vir so 30-45 min (moet net toe wees onder kookwater, geen sout). Haal die eisbein uit, dik vel sal sommer maklik afval en haal been uit. Sny vleis in klein stukkies en gooi terug in die pot met dieselfde water waarin dit gekook is.
Spoel die ertjies goed af en gooi by die water saam met die wortels, ui en aartappelblokkies. Continue reading
RIA SE ANYS BESKUIT
12 koppies koekmeel
desert lepel sout
2 pers pakkies anchor yeast
pakkie anys saad
2 kp suiker
4 eiers geklits in half koppie olyf olie.
1 liter lou warm water
STEPHNIE SE SJOKOLADEKOEK


STEPHNIE SE SJOKOLADE KOEK
2½ koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier as jy gewone koekmeel gebruik. of (bruis meel )
4 eiers
5 ml sout
½ koppies suiker
½ koppie kookolie
½ koppie kookwater
4 groot lepels kakao Continue reading
MAROELAKONFYT


MAROELAKONFYT
Ek is verras. Proe baie na aan appelmoes, effe surigheid.
Nadat ek die maroelas uitgekook het vir jellie, het ek pitte uitgehaal.
Die res gepulp en een koppie suiker op 2 koppies pulp gekook.
Hou aan roer, pasop vir brand onder. Seker so ‘n halfuur se kook.
Resep en Foto: Elba Groenewald
KNOFLOOKCRISPIES
KNOFLOOKCRISPIES
Bak in een grote laag pindaolie, arachide-olie, de in reepjes gesneden knoflook, tot het bruin wordt. Zet het vuur uit en schep de knoflook eruit en laat afkoelen. Dan wordt het krokant. Doe de afgekoelde knoflook in een gesteriliseerde pot (een schone pot 2 minuten in de magnetron op 800 Watt, of giet kokend water in de pot, leg de deksel er op en laat 3 minuten staan) vul af met de olie, waarin u de knoflook gebakken hebt. Continue reading









