

OLIEKOEK
2 koppies koekmeel
2 koppies suiker
1 koppie melk
1 teelepel bakpoeier
4 eiers
10 eetlepels olie
1 teelepel sout
1 teelepel vanilla
Klits eiers en suiker tot room
Verhit olie en melk
Voeg al die bestanddele saam
Bak op 180 grade C vir ongeveer 45 min
Ek het die een verdubbel dan bak jy dit net langer
Ek sit nie versiersel op nie, die koek is al reeds soet
Resep en Foto: Melissa Cornelia Du Toit – Is my oorlede ma se resep






