
PANNEKOEK MET MAALVLEIS-VULSEL
3 koppies water
½ koppie kookolie
2 koppies koekmeel
2 eiers
2 eetlepels asyn
½ teelepel sout Continue reading

PANNEKOEK MET MAALVLEIS-VULSEL
3 koppies water
½ koppie kookolie
2 koppies koekmeel
2 eiers
2 eetlepels asyn
½ teelepel sout Continue reading→
BERRY PASSION CHEESECAKE
light olive oil spray
250 g packet plain sweet biscuits
125 g unsalted butter, melted
60 ml (¼ cup) boiling water
3 teaspoons gelatine powder
2 x 250 g packets light cream cheese, at room temperature Continue reading→


4 BESTANDDELE PIESANGBROOD
500 g bruismeel, ek het nie gehad nie toe gebruik ek 3 koppies koekmeel met 3 hoogvol bakpoeier
1 blikkie kondensmelk
7 ryp piesangs
½ teelepel vanilla
Maak piesangs fyn met vurk, meng by al die ander bestanddele.
Klits goed.
Baie belangrik: dit moet gedoen word: laat rys vir 25 minute.
Spuit broodpan of nuffinpan, en bak in oond 180°C vir 35 minute.
Nou net vir die bottertjie op die brood.
Resep by my vriendin Belinda gekry.
Foto: Meisie Fuchs


SPOOKIE SE AARTAPPEL SLAAI
Skil genoeg aartappels en sny in blokkies
Smelt ‘n blok knoffel botter in die elektriese braaipan op lae hitte
As botter gesmelt is, plaas die blokkies aartappels in die gesmelte botter en roer goed deur, plaas elektriese braaipan se deksel op
Sny solank die pakkie bacon op soos snipper bacon of gebruik pakkie snipper bacon, sny solank jou
mushrooms (2pakkies) in repies en gooi die bacon en mushrooms by die aartappels in, roer goed deur Continue reading→


PAPTERT MET KAASKRULLE
Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak, my familie het hul vingers afgeeet.
Braai saam:
1 pak spek, in blokkies gesny
1 groot uie, gekerf
1 bakkie sampioene, opgekerf
Voeg by:
1 – 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk (pas aan na gelang van die hoeveelheid pap)
250 ml room
genoeg gaar slappap
Ekstra:
gerasperde kaas
Maak genoeg slappap vir die aantal mense wat jy wil bedien,
Meng spekmengsel by, skep in ‘n oondbak, strooi gerasperde kaas oor en bak in oond (180°C) vir ± 20 min. Heerlik!
Foto: Wynand Van Huyssteen
Resep: Elize Gouws


HEERLIKE MAALVLEIS NACHOS
Hierdie is vir 2 mense dan is dit n lekker groot bord vol.
Wat jy nodig het is die volgende…….braai jou uie en mince lekker tot gaar en bruin gooi n pakkie savoury mince poeier by(knorr is baie lekker) met water laat prut totdat die water amper weg is pak n lagie doritos chips(geur is jou keuse)dan n lagie mince met cheddar, mozarella en fyn gekapte tamaties pak herhaal weer(dit moet so twee lae wees) eindig met die kase sit in die oond ve so 20min(die chips moet tussen crispy en bietjie pap wees skep suurroom en fyn avo! baie lekker enjoy
Wynand Chantelle Van Huyssteen


JACO SE PERFEKTE ITALIAN LEMON MERINGUE
SUURLEMOENVULSEL
2 blikkies kondensmelk
125 ml suurlemoen sap
125 ml kook water
2 suurlemoene se skille
4 eier gele
knippie sout
Meng al die bestanddele goed saam. Gooi dit oor ‘n koue kors en bak vir 20 min teen 170 ºC.
ITALIAANSE MERINGUE
1 en ‘n 1/2 koppie suiker (ek gebruik strooi suiker)
1/2 koppie water
8 eierwitte Continue reading→


FLUISTERGENOT – WHISPERS PUDDING
My weergawe van die Fluistergenot (Whisperspoeding/tert)
1 Sjokoladerolkoek (sommer gekoop)
1 koppie room
1 houer roomkaas
75 ml suurlemoensap
1 blik kondensmelk (ek het minder gebruik)
2 x 65 g Whispers (die met die koekies binne)
So 15 klein skuimpies Continue reading→

PEANUT BUTTER FUDGE
2 koppies suiker
½ koppies melk
1 teelepel vanilla
¾ koppie peanut butter
Roer suiker en melk in pot tot borrel, en kook dan vir 2 ½ min.
Haal van stoof af en voeg vanilla en peanutbutter by, skep in gesmeerde bak en sny, dit verhard gou.
Ek het heel cherries by myne gesit.


GINGER BISCUITS
(Makes +/- 150)
9 c Flour
4 T Ginger Powder
5 Eggs (Ek gebruik Jumbo)
1 c Syrup
2 T Warm Milk
4 c Sugar (Kan meer gebruik as jy wil)
25 ml Bi-carb
25 ml Cream of Tartar
500 g Butter
Pinch of Salt Continue reading→
You cannot copy content of this page
