

CHEEZY PUFFS
250 ml cake wheat flour
15 ml baking powder
1 ml sout
1 ml paprika
250 ml (100 g) grated cheddar cheese (extra cheese for sprinkling)
1 extra large egg
150 ml milk Continue reading
Category Archives: Partytjies / Parties
HEIBRE SE MAALVLEISPOFFERS


HEIBRE SE MAALVLEISPOFFERS
Klits saam:
2 Eiers
125ml Olie (halwe koppie)
Voeg by bogenoemde:
250ml Koekmeel (een koppie)
10ml Bakpoeier (twee teelepels)
2ml Sout
2ml Fondor Continue reading
BILTONGPATEE
BILTONGPATEE
Heerlik vir oujaarsaand
15 ml olie
1 ui, gekap
200 g vars sampioene, fyn gekap (400 ml)
500 ml fyn biltong
125 g gladde maaskaas (125 ml)
200 ml mayonnaise
30 ml pietersielie, gekap Continue reading
SJOKOLADE BALLETJIES


SJOKOLADE BALLETJIES
250 ml versiersuiker
100 ml kakao
125 g margarien
125 ml appelkooskonfyt
1 Pakkie Marie beskuitjies fyn gebreek
5 ml likeur (jou keuse) of Old Brown sherry, partykeer gly my hand!!! Lol!!
Meng alles saam en rol in balletjies en rol dan in klapper of vermicilli. Opsioneel kan jy kersie of neut binne in sit. Ek so pas 100 gemaak vir ‘n 60ste. Dit word nou gevries en Saterdag uitgehaal. Indien dit gemaak word vir dadelik gebruik, hou dan in yskas tot jy dit bedien. Ek maak dit al 29 jaar.
FOTO- Elmarie Snyman
MARLENE SE MAKLIKE WORSROLLETJIES


MARLENE SE MAKLIKE WORSROLLETJIES
1 pak puff pastry, ontvries
1 pak cocktail worsies, ontvries
Bietjie mayonnaise
Rol die deeg uit en sny in vierkante grootgenoeg vir worsies om in te pas
Sit die worsies in die middel van elke vierkant deeg, rol toe, smeer mayonnaise oor.
Bak tot goudbruin teen 160 ºC.
Resep en foto: Marlene Minderon
KAAS TAFEL IDEES
SONJA SE TUNA MOUSSE
SONJA SE TUNA MOUSSE
(20 Mense)
1 blik tuna in water
½ koppie mayonnaise
½ koppie tamatiesous
½ koppie fyn gekapte ui
2 eetlepels suurlemoensap
¼ teelepel mostert poeier
2 teelepels suiker, sout en peper
½ koppie room. Versap
3 opgehoopte teelepels gelatien, opgelos in ½ koppie warm water en ½ koppie koue water
Meng en laat stol in yskas.
Maak dit met liefde en die komplimente stroom in.
Bron – Sonja Mulder
KAAS EN WYN IDEE
heel voor op die foto is ‘n kaas toring met Camembrieni, Brie, roquefort gedrup met karamel sous en besprinkel met neute en vars en verglansde vrugte.
Elsabie Templeton
Eier hartjies

GESTOLDE TUNA VORM



GESTOLDE TUNA VORM
Hier is ook ‘n baie lekker tuna in vorm resep.
6 teelepels gelatien, los op in 1 koppie warm water.
Sit in yskas om te begin stol (nie te lank nie).
2 blikke tuna, gedreineer
2 uie, fyn gesny
2 eierwitte, styf geklits
195 ml styfgeklitste room
150 ml Mayonaise
25 ml Tamatiesous
Continue reading





