
Smeer dit met swart asyn in, en laat le in die yskas vir n uur of twee.
Gooi dan SWA braai speserye oor..(DELI SIN)
en laat nog so uur le, en druk dit dan in die oond, op n rakkie.
Grill dit hoog in die oond tot die eenkant krispie is, en draai dan om en grill die anderkant ook. Continue reading












