

CANDLE FRUIT CAKE
200 gr Flour
200 gr Butter or Margarine
200 gr Brown sugar
4 Eggs
850 gr Fruit Mix (store bought)
Half teaspoon Cinnamon
Half teaspoon Nutmeg
Half teaspoon salt
5 ml Baking soda
3 ml Ginger
Continue reading


CANDLE FRUIT CAKE
200 gr Flour
200 gr Butter or Margarine
200 gr Brown sugar
4 Eggs
850 gr Fruit Mix (store bought)
Half teaspoon Cinnamon
Half teaspoon Nutmeg
Half teaspoon salt
5 ml Baking soda
3 ml Ginger
Continue reading→


MELANIE SE SJOKOLADE OLIE KOEK
3 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
2 koppies suiker
1 teelepel koeksoda
1/3 koppie kakao
knippie sout
2 koppies kookwater
1 koppie olie
2 teelepels vanilla
1/5 koppie wit asyn
Continue reading→


BLATJANG VAN GEELPERSKE SKILLE
Geelperske se skille gebruik vir blatjang,
Die idee van die perske skille blatjang by Ben Rautenbach gekry, maar my eie mik, korrel en proe resep gemaak
8 kg skille
6 grooterige uie in stukke gesny
6 peppers,(ek het 2 van elk gebruik ,rooi, groen en geel)
2 hoogvol koppies rosyne
6 koppies bruin asyn
2 hoogvool teelepels sout
1 kilogram suiker
2 hoogvol teelepels fyn gekapte knoffel
2 hoogvol teelepels gekapte vars gemmer
6 teelepels aromat Continue reading→


MARISKA SE BLACK FOREST TRIFLE
Hier is die lang gewagte resep vir my tipe black forest trifle..
Ek het brownies gebruik in onderste laag en besprinkel met nachtmusik (chocolate liquor) bo op.
Paar geblikte black forest kersies, daarna styfgeklopte room met bietjie vanilla ekstrak in.
Geen suiker want dit moet die soet bietjie breek.
Bo op die room – Selfgemaakte aarbei sous gebruik. (ek het gevriesde aarbeie saam met suiker gekook tot dit lekker stroperig is).
Begin dan weer met die brownies hou so aan tot jou bak vol is, die laaste lagie moet room wees.
Versier dan met vars bessies en sjokolade, ek het vars kersies, rasberries en swartbessies gebruik.. en toe sommer ‘n paar Cadbury whispers by gegooi vir die liefde.
Foto en Resep: Mariska Griffin


SJOKOLADE MOUSSE TRIFLE
Ek het sjokolade swiss roll gebruik.
Vanilla en Sjokolade mouse
Ek het kitspoeding gebruik om my mousse te maak.
Meng die kitspoeding met 300 ml melk en klits.
Klits intussen 250 ml room styf vir elke pakkie kitspoeding.
Klits die room saam met die kitspoeding.
Nou begin jy om in lae te pak. Begin eerste met die swiss roll, daarna het ek die sjokolade mousse oorgegooi, weer ‘n laag swiss roll en dan die vanilla mousse. Pak weer ‘n laag swiss roll. Klits 500ml room styf en smeer bo oor. Dis jou keuse met wat jy bo-op wil versier. Ek het frambose gekies vir bietjie kleur saam met flake en whispers.
Resep en foto: Celeste Pelser Thompson


COUS COUS SALAD
2 Cups Cous Cous
1 Tub pomegranates (Bought at woolies)
Mint leaves (Chopped and mixed with cous cous and left some for the garnish)
4 tsp Basil Pesto
1 cup Baby Peas
Feta Cheese
Salt & Pepper
I made the Cous Cous as directed on the packet and mixed all the ingredients together making sure everything is well mixed.
Photo and recipe: Tanya Pretorius


NACHOS MEAL
Nacho chips
Salsa- tomato and onion
Grated Cheese
Avo
Sour cream
Place nachos on plate
Cover with salsa
Top with cheese
Put in oven just long enough for cheese to melt
Take out and spread with sour cream
Top with mashed avo
Foto an Recipe:Tristano Cassisa


PYNAPPELRING CREMORATERT
250 g cremora
125 ml water
125 ml suurlemoensap
1 blikkie kondensmelk
1 pakkie tennisbeskuitjies
100 ml botter, gesmelt
Meng die cremora en water.
Meng dan die kondensmelk in.
Meng dan die suurlemoensap in.
Krummel die tennis beskuitjies en meng met botter vir die kors.
Druk kors in tertbak vas.
Sit vulsel in kors en sit dan pynappelringe op.
Plaas in die yskas om te stol.
Party mense sit crushed pynappel in die vulsel.
Foto en resep: Melissa Butler


GLAZE VIR GEBRAAIDE EEND
Vir die glaze.
2 lemoene 1 in helfde ander 1 in wedges.
60 g lemoen marmelade.
Verhit klein pannetjie oor medium hitte. Braai lemoen skyfies in die droeë pan 1 min aan elke kant om liggies te karameliseer.
Verwyder van pan en hou eenkant. Druk sap van die halwe lemoene in die pan en laat reduseer met die helfde.
Voeg marmelade by verwyder van hitte en roer.
Verf glaze 10 min voor gaar oor en hou dop. Dit brand maklik. Laat rus jou eend 20 min voor opdiening.
Continue reading→


LUI HUISVROU PASTA
Kook eers jou pasta (ekt ñ driekwart pak gebruik)
Braai 1 ui en 1 huisie knoffel in botter tot glaserig. Voeg kwart groen, geel en rooi peper in klein blokkies gesny ook by en braai.
Gooi 1 pak kaaswors in wielietjies gesny daarby…braai tot amper gaar.
Voeg 1 pak gesnipperde spek by…braai tot gaar.
Voeg nou bakkie sampioene wat gesny is by en braai nog effens.
Maak solank 1 pakkie (geur van jou keuse) potato bake met 500 ml melk aan en voeg by worsie mengsel….kook so 10 minute. Voeg nou jou klaar gekookte pasta by en roer goed deur. Voeg daarna 1 houer room by en laat prut nog so 7 minute. Sout en peper na jou smaak.
Geniet.
Nota: Hier het ek die pepper en sampioen uitgelaat omdat die kinders nie daarvan hou nie en kaas oor gestrooi 😇
Foto en Resep; Lizaan Ras le Roux
You cannot copy content of this page
