GLAZE VIR GEBRAAIDE EEND
Vir die glaze.
2 lemoene 1 in helfde ander 1 in wedges.
60 g lemoen marmelade.
Verhit klein pannetjie oor medium hitte. Braai lemoen skyfies in die droeë pan 1 min aan elke kant om liggies te karameliseer.
Verwyder van pan en hou eenkant. Druk sap van die halwe lemoene in die pan en laat reduseer met die helfde.
Voeg marmelade by verwyder van hitte en roer.
Verf glaze 10 min voor gaar oor en hou dop. Dit brand maklik. Laat rus jou eend 20 min voor opdiening.
Sny eend en bedien met gekarameliseerde lemoen skyfies. Die skyfies en uitgedrukte sap daarvan is heerlik saam met die eend.
Resep: Elize de Kock
Gebruik hierdie resep vir die eend in die Weber,
Eend vat langer as hoender om sag te raak en kan maklik droog wees. Jy moet baie lae hitte gebruik omtrent 3 ure . Volg liewer die metode van blik sit. En sit na aan einde glaze oor.
https://www.foodloversrecipes.com/2013/07/bierblik-hoender/
One thought on “GLAZE VIR GEBRAAIDE EEND”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.
Geskuif ook sonder foto.