

PYNAPPELRING CREMORATERT
250 g cremora
125 ml water
125 ml suurlemoensap
1 blikkie kondensmelk
1 pakkie tennisbeskuitjies
100 ml botter, gesmelt
Meng die cremora en water.
Meng dan die kondensmelk in.
Meng dan die suurlemoensap in.
Krummel die tennis beskuitjies en meng met botter vir die kors.
Druk kors in tertbak vas.
Sit vulsel in kors en sit dan pynappelringe op.
Plaas in die yskas om te stol.
Party mense sit crushed pynappel in die vulsel.
Foto en resep: Melissa Butler







Gekuif as Cremoratert met variasies
Geskuif