

ERNA SE SPINASIESLAAI MET DADELS EN APPEL
( die hoeveelhede kan jy self bepaal)
Was spinasie baie goed en “spin” droog in salad spinner (moenie droog druk NIE- Dit kneus)
Pak gesnipperde spinasie in vlak slaai bak
Pak volgende in law op:
Gesnipperde dadels
Gesnipperse gebraaide spek
Gekapte seldery
Gekapte Pink Lady OF Crisp pienk Apples onder koue water afgespoel
Stukkies gerookte kaas (opsioneel)
Gekapte okkerneute (moenie uitlos uit resep NIE)
Heel laaste- sprinkel gekrummelde fetakaas oor Continue reading












