

VIERKANT PIZZA
DEEG.
4 koppies koekmeel
1 pakkie groen kitsgis
10 ml suiker
10 ml sout
Meng al die bestanddele saam in ‘n mengbak.
Meng dit met louwarm water tot n sag hanteerbare deeg.
Knie vir 8-10 minute (Dit moenie aan jou hande vas sit nie.)
Laat rys tot dubbel sy grootte.
Rol deeg nou uit.
Sny vierkant vorm uit die deeg uit.
Laat rus eenkant. Continue reading
Category Archives: Pizza Idees / Ideas
MAKLIKE PIZZA CONES


MAKLIKE PIZZA CONES
Tortillas in die helfte gesny
Tamatie basis(soos op pizza, ons het bottel pasta sous gebruik)
Salami in die helfte gesny
Mozarella en cheddar gemeng
Sit sous, salami en kaas op helftes.
Rol in cone en plaas op bak plaat soos op die foto. Bak vir 10-15 min, teen 180ºC tot kaas gesmelt is. Ons eet dit met suurroom en guacamole.
Foto’s en idee: Jenel Ralph van Wyk
ITALIAN PIZZA BASE


ITALIAN PIZZA BASS
500 g self raising flour
1 teaspoon salt
1 sachet of instant yeast
325 ml luke warm water
Mix all together and knead for 5 minutes. Allow to rise for 30 minutes and knead again. Divide into two and roll out thin (each about 40 cm). Add some olive oil on top, then some passata. Cover with mozzarella, then bacon, peppers and mushrooms, or whatever you like. Bake at 240°C in oven for about 15 minutes. Continue reading
TUISGEMAAKTE PIZZA MET GEKOOPTE BASIS


TUISGEMAAKTE PIZZA MET GEKOOPTE BASIS
8 medium gevriesde “today” pizza’s
5 pakkies spek
1 groot green pepper, gekap
1 heel groot blik pynappelstukke.
blok Cheddar kaas en blok wit Cheddar kaas of Mozzerella gerasper
Sous:
350 ml All Gold tamatiesous
½ bottel blatjang so 200 ml
4 eetlepels fyngekapte knoffel
2 eetlepels Italiaanse kruie
Continue reading
HOMEMADE CHICKEN NACHOS PIZZA


HOMEMADE CHICKEN NACHOS PIZZA
This must rank as one of the best pizzas I’ve ever made. Thin crispy base and loads of flavour on top. Swallowed down with Le Roselle Valpolicella Ripasso from Italy.
https://www.foodloversrecipes.com/…/elsabie-se-tuisgemaakte…/
Vanaand het ek enigiets wat jy op nachos kry op my pizza gesit. Dungesnyde hoender repies van 4 borsies in pakkie fajita speserye mengsel gerol en saam met uie gebraai. Rooi, groen en geel pepers gebraai. Hou albei eenkant tot die pizza uit die oond kom. Pizza deeg dun uitgerol en met tamatie pasta gesmeer soos per resep. Sprinkel dan helfte van die pepers, handvol klein tamaties deurgesny en albei kase en bak soos per resep. Wanneer die pizza uit die oond kom, sit die hoender, uie en res van pepers bo-op. Sprinkel met gesnipperde sprietuitjies, gebreekte nancho skyfies en sit teelepelsvol guacamole en creme fraîche op. Garner met mikro kruie en bedien dadelik.
Foto en resep: Elsabie Templeton
PETRE SE RESTAURANT PIZZA’S


PETRE SE RESTAURANT PIZZA’S
Pizza basis:
Resep is nou aangepas vir 3 basisse. Oorspronklike resep wat ek vir my restaurante gebruik het was 4 kg meel.
500 g koekmeel
375 ml warm water
25 ml olyfolie
¼ teelepel kits gis
sout na smaak (ek het ‘n groterige knippie sout geneem)
Meng warm water, sout, kits gis en olyfolie.
Roer meel met die hand by die warm water.
Knie tot deeg nie meer aan hande vassit nie.
Bedek en laat rus vir 1 ½ uur. Continue reading
CRAZY CRUST PIZZA


CRAZY CRUST PIZZA
No rolling out dough, the crust is made from a liquid batter. Top the pizza with your favorite toppings.
1 cup all-purpose flour
1 teaspoon salt
1 teaspoon italian seasoning
1/8 teaspoon pepper
2 eggs
2/3 cup milk
250 g pork sausage, cooked and crumbled
1 cup pepperoni slices
1/3 cup diced cooked ham
1-1 1/2 cups pizza sauce
2 cups shredded mozzarella cheese
Continue reading
CHICKEN MAYONNAISE PIZZA


CHICKEN MAYONNAISE PIZZA
Cook your deboned chicken breasts, flake the chicken, add salt, pepper and mayonnaise to taste and mix. (You can however add a little white sugar to taste to the chicken and mayo mix… fantastic.)
Prepare your pizza base by lightly covering with tomato puree mixed with a little olive oil and oregano.
Cover lightly with grated mozzarella.
Spread chicken and mayonnaise mix over.
Cover with another layer of mozzarella.
Little oregano on top.
Bake in a hot oven until slightly tanned, not brown… crust should be baked and cheese melted.
Enjoy!
Recipe: Louisa Potgieter-Roets
TOEKIE SE PIZZA


TOEKIE SE PIZZA
Deeg
2 koppies meel
knippie sout
1 eetleppel olie
1 koppie warm water
10 g kitsgis
Gooi meel in bak saam met sout, olie en gis. Gooi nou bietjies warm water in. Kry jou man om jou te help en meng tot die koppie water alles in is. Gooi bietjies meel oor jou hande as dit vas klou. Begin knie en los op ‘n warm plek tot dit bietjie opswel, druk nou plat in ‘n groot pan.
♡ Ek het opgesit ♡
Soutvleis wat oorgebly het
Smeer tamatiesous gemeng met sweet chilly sous en tiemie. Dan die vleis, pynappel en kaas. Bak tot lekker krakerig by 180 ºC vir ongeveer 35 min. Hou maar dop dat dit lekker krakerig en gesmelt is.
Foto en resep: Toekie Bosch
CRISPY MOROCCAN CHICKPEA, RED PEPPER AND CHILI FLATBREAD PIZZA


CRISPY MOROCCAN CHICKPEA, RED PEPPER AND CHILI FLATBREAD PIZZA
Serves 2
1 x tin chickpeas, drained, rinsed and dried
2 tsp olive oil plus 1 T olive oil for frying
½ tsp cinnamon
½ tsp salt
extra salt for seasoning
freshly ground black pepper for seasoning
½ tsp ground ginger
½ tsp ground coriander
½ tsp garlic powder (I used half tsp crushed garlic)
pinch ground cardamom
1 sweet red pepper, sliced
½ red onion, sliced
3 cayenne chilies, chopped and de-seeded
plain yoghurt
1 or 2 naans or flatbreads
Continue reading

