

EASY HOME MADE PIZZA
2 cups of self raising flour
¼ tsp salt
125 g butter
milk to form soft dough
Sift dry ingredients.
Rub in butter.
Add milk a little at a time to form a soft dough that is roll-able. Continue reading


EASY HOME MADE PIZZA
2 cups of self raising flour
¼ tsp salt
125 g butter
milk to form soft dough
Sift dry ingredients.
Rub in butter.
Add milk a little at a time to form a soft dough that is roll-able. Continue reading→


CINE SE TUISGEMAAKTE PIZZA DEEG
Deeg:
300 g koekmeel
300 g gerasperde kaas
300 g sagte botter
Meng alles saam tot deeg vorm. Sit in yskas om af te koel. Ons het die deeg in 3 gedeel om 3 pizzas uit te kry. Rol die deeg lekker dun uit vir ‘n crispy pizza.
Ons het sommer oor skiet vleis gebruik op die pizza, die sous het ons net tomato paste gebruik en gemengde speserye in gegooi om te geur. Het ook gebraaide mushrooms en uie op gesit. Laaste bietjie mozzarella kaas.
Ons het dit op ‘n pizza steen op die vuur gebak vir so 10 – 15 minute tot die deeg gaar was. Die deeg het baie lekker crispy uit gekom.
Foto: Cine Venter



MINI PIZZA’S ALA GIDEON
Ek’t vanaand vir my pasient die mini pizza ala Gideon gemaak en sy sê dit is djeeeerlik!
3 koppies meel
1 teelepel sout
2 koppies plain jogurt
1 klein pakkie snoep worsies, gekerf
1 groot ui, gekerf en gesoteer
2 eetlepels sweet chilliesous
2 koppies gerasperde kaas
1/2 koppie tuisgemaakte tamatiesous Continue reading→


TUISGEMAAKTE PIZZA
Lekker tuisgemaakte pizza na eie smaak laat ‘n mens agter met ‘n bevredigende gevoel van liggaam en siel.
My bitter eenvoudige, maar tog só smaaklike avokado met spek was presies so.
Direk op ‘n dun standaard, halfgebakte basis is net tamatie en uie puree – opgekikker met knoffel en rooipeper – dan avokado en vooraf gebraaide spek.
Besprinkeld met fyn pecorino kaas, suurlemoensap, sout en swart peper.
Bak 10 tot 15 min in warm oond. (220 ºC)
Njam-njam!
Resep en foto: Nico Conradie


NAPOLITANO PIZZA
Set oven to 230 ºC
Tomato Sauce:
Add all the following into a medium size pot:
450 g tomato puree
1 onion thinly sliced
¼ cup oil
½ cup water
1 bay leaf
1 portion garlic
salt
pepper
sugar to taste (1 teaspoon) Continue reading→


SKILFERKORS DEEG PIZZA
250 g sampioene
250 g spek
1 rol skilferkors deeg
Gerasperde kaas
Sny skilferkors deeg in vierkante
Braai sampioene en spek voor af tot effe gaar.
Rou skilferkors deeg in oondbak geplaas, bestanddele op gesit, kaas oor gestrooi en so 20 min. teen 180ºC gebak.|
Nota: Mens kan enige vulsel opsit soos vir pizza, net nie te souserig nie.
Resep en foto: Lindi le Roux


GIDEON SE BLOMKOOL PIZZA
Ons het vir middagete sommer ‘n blomkool pizza gemaak en was djeeerlik!
1 medium groot blomkool
1 koppie gesmoorde uie
1 koppie vol gaar gemaakte bacon bits
¼ koppie Parmasaan kaas
2 koppies Mozzarella kaas
1 teelepel sout
1 teelepel Italian herbs
1 groot eier
1 teelepel peper
2 eetlepels tamatiesous, tuisgemaak
Basil vir garnering
Continue reading→

HOE OM TUISGEMAAKTE PIZZA TE VRIES
Ek wil vir my seuntjie klein pizza’s maak en vries. Nou wil ek die volgende weet asb:
1) As ek my pizza base klaar gaar gemaak het en tomato paste op gesit het, kan ek nog kaas en bacon op sit voor ek dit vries? Of moet ek dit eers op sit as ek die base ontvries.
2) Hoe vries ek hulle, moet ek elk een apart toe draai met plastiek wrap?
3) Hoe ontvries ek dit weer sodat pizza base nie pap raak nie?
Shafieka van Wyk:
Parbake die base dit sal werk dan sit jy di toppings op en vries dit.
Kitty Jacobs:
Vries een laag op ‘n slag, dan kan jy op mekaar sit as gevries is, sit bak papier of gladwrap tussen in as jy wil. Continue reading→


FLAMMKUCHEN – (Alsatian bacon and onion flatbread)
Ek het ‘n gedeelte van my geen knie brood deeg gevat, baie dun uit gerek op ‘n non-stick silikon blad.
Laat plain yoghurt dreineer deur ‘n moeselien doek in sif, smeer dun laag oor meeste van deeg. Laat 1 cm van die rand oop.
Versprei daarna uie wat baie stadig gebraai is tot dit sag en bruin was oor . Nie te dik nie.
Ek het blobs roomkaas hier en daar gesit.
Bak in baie warm oond op pizza plaat tot die deeg droog gebak en die rante van die Flammkuchen amper begin skroei.
Sny op soos focaccia.
Dit tradisioneel om bacon stukkies ook oor te sit.
Foto en resep: Petro Borchard


INEKE SE TIEN STER PIZZA DEEG
5 koppies witbroodmeel
2 teelepel suiker
2 teelepels sout
1 sakkie gis ek gebruik die groen een
2 koppies lou warm water, pasop vir nie te warm nie
olyfolie vir bo oor smeer Continue reading→
You cannot copy content of this page
