

PIZZA MET PERI HOENDERLEWER EN PYNAPPEL
Maak pizza deeg. Bak en vries oorskot vir later.
250 g hoenderlewertjies en meng met
¼ tl rooipeper
½ tl gerasperde knoffel
knypie sout
125 ml melk Continue reading
Category Archives: Pizza Idees / Ideas
TUISGEMAAKTE PIZZA ALA ESTE

TUISGEMAAKTE PIZZA ALA ESTE
Bo-op is alles wat vir ons lekker is.
Vinnige Pizza Deeg
500 ml bruismeel
125 ml kookolie
150 ml kookwater (het self bietjie meer water gebruik)
½ teelepel sout
Meng en druk in Pizza pan.
Vul met jou gunsteling vulsel.
Bak vir 20 min in matige oond (180°C)
Foto: Esté Jordaan
MAALVLEIS PIZZA


MAALVLEIS PIZZA
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
1 ml sout
100 ml melk
2 medium eiers
25 ml olie
geurige maalvleis (klaar gaar) 340 g
1 medium tamatie, in skywe gesy
1 klein ui, in ringe gesny (ek het myne by maalvleis gevoeg)
100 g Tussers/Mozzarella kaas, gerasper (ek het gewone gouda en feta gebruik en verkies baie kaas om hele deeg toe te maak)
Continue reading
SPAGHETTI PIZZA


SPAGHETTI PIZZA
Aandete vanaand.
½ pak spaghetti gekook
2 eiers
Bolognaise sous
vulsel van keuse
kaas
Meng die eiers met die gaar spaghetti. Skep in ‘n oondpan of 2 losboom koekpanne. Skep die Bolognaise sous oor die spaghetti en pak die vulsel op (ek het gebraaide uie, knoffel, spek en wors in stukkies gesny). Rasper kaas oor, sprinkel ‘n bietjie oreganum oor, garneer en bak teen 180°C vir ongeveer ‘n halfuur of tot die kaas mooi goudbruin is.
Resep het ek gisteraand op die internet gesien en dit sommer vanaand gemaak soos ek goeddink.
Foto en idee: Petré Van Jaarsveld
PIZZA WITH ASPARAGUS AND SALAMI


PIZZA WITH ASPARAGUS AND SALAMI
Recently, asparagus spears have become a permanent product in my kitchen, so I decided that they would be the main ingredient of my pizza. I added to them some salami, two kinds of cheese and black olives. At first sight it is an unconventional combination, but it was surprisingly tasty. It was so yummy that my impressed daughter forgot to cover everything with ketchup.
ready pizza base
1 tin of tomatoes, cubed
½ an onion
3 cloves of garlic
2 tablespoons of oil
1 tablespoon of butter
1 teaspoon of dried oregano
150 g of sliced salami
bunch of green asparagus spears (about 12 pieces)
150 g of grated Mozzarella cheese Continue reading
JUNE SE EEN PAN KOS



JUNE SE EEN PAN KOS
1 kg vetkoek deeg uitgerol so lank soos ‘n oondpan.
Sit Stuk kaas wors op deeg en rol toe soos ‘n “swiss rol”
Sny deeg in repe maar nie deur nie, vou elke skyf uit na die kante, een links en 1 regs, draai uit/om sodat die wors dele na bo le, sit eenkant om te rys…
As deeg mooi om wors gerys is, sit op gekapte mushrooms, green pepper, red pepper, gebraaide uie, ham, knoffel en genoeg kaas, bo-op en bak in oond vir 45 min of tot deeg mooi gaar is. Oond 180 grade C.
Enjoy
Foto en resep: June Schutte
BACON PIZZA


BACON PIZZA
Topping for pizza:
1 Bag of Bacon chopped into pieces
2 Cups of my home made chakalaka tomato and onion chutney
1/2 Cup of Celery chopped
5 Mushrooms sliced
Lots of Cheese for on top of the pizza
Salt and Pepper to taste
Herbs and Spices to Taste
Pizza Dough Ingredients:
3 Cups of flour
2 packets of instant yeast
pinch of salt
pinch of white sugar Continue reading
VINNIGE PIZZA IN DIE HALOGEN OONDJIE



VINNIGE PIZZA IN DIE HALOGEN OONDJIE
Vanaand het die donker my gevang en ek moes vinnig iets aanmekaar slaan vir die honger Boer! So die vinnige RUK-EN-SKUD pizza deeg was my redding, en natuurlik die Halogene oondjie.
KORS:
500 ml bruismeel
150 ml kookwater
125 ml olie
knippie sout
VULSEL:
3-4 tamaties, geskil en gekap
1 ui, geskil en gekap
10 ml tamatiesous
1 ml gedroogde oreganum
125 g ontbytspek, gesnipper
250 ml kaas, gerasper Continue reading
VINNIGE MIKROGOLF PIZZA


VINNIGE MIKROGOLF PIZZA
Cecil Dunhin
3 mins
Speedy mikrogolf mini pizzas 🍕🍕🍕
Per pizza:
4 eetlepels meel
Knippie sout
Knippie bakpoeier
Knippie koeksoda
3 eetlepels melk
1 eetlepel olie Continue reading
VERSTEEKTE GROENTE BOLOGNESE PIZZA MET CHUTNEY, BARBEQUE SOUS EN KAAS


VERSTEEKTE GROENTE BOLOGNESE PIZZA MET CHUTNEY, BARBEQUE SOUS EN KAAS
Pizza basis
1 1/2 koppie bruismeel
1 1/2 koppie plain joghurt
Meng goed en knie vir 5 min, laat staan vir 20 min.
Gooi uit op meel bestrooide oond plaat. Sit topping op v jou keuse.
Bak op 200°C. vir 15 tot 20 min.
Bron en Foto: Lelane van Der Walt

