

PIZZA MET PERI HOENDERLEWER EN PYNAPPEL
Maak pizza deeg. Bak en vries oorskot vir later.
250 g hoenderlewertjies en meng met
¼ tl rooipeper
½ tl gerasperde knoffel
knypie sout
125 ml melk
Braai vir 5 min in pan.
Op pizza basis: Gooi lewertjies. Dan skyfies tamatie en 2 ringe geblikte pynappel opgesny, en strooi bietjie kaas bo-op.
Bak in warm oond vir 15 min.
Resep en foto: Nico Conradie







*