

CREAM CHEESE PANCAKES
Recipe posted by Petra Pretorius Seaton
Photo: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
Banting/Keto/Paleo/Low Carb en DIABEET VRIENDELIK.
Ek het die beslag dubbel aangemaak, en 8 middelslag pannekoeke uitgekry. Sommer gevul met zylitol kaneelsuiker, Bessiestroop gemaak van xylitol en bietjie fyn gaar hoender.
Wenke:
Bak teen ‘n lae hitte pan gespuit met kossproei.
Moenie die pannekoek te dun maak, en te gou probeer omkeer nie.
Indien jou deeg baie dun is, sit so 20 ml koekmeel, of meel van jou keuse by.
2 eggs
75 g cream cheese, softened
⅓ teaspoon baking powder
⅓ teaspoon vanilla
3 drops liquid sweetener OR what you have to taste
Add some butter or coconut oil to a nonstick pan and put it on medium heat. Use a silicone brush to coat the entire pan surface with it. Continue reading








