

FLAMMKUCHEN – (Alsatian bacon and onion flatbread)
Ek het ‘n gedeelte van my geen knie brood deeg gevat, baie dun uit gerek op ‘n non-stick silikon blad.
Laat plain yoghurt dreineer deur ‘n moeselien doek in sif, smeer dun laag oor meeste van deeg. Laat 1 cm van die rand oop.
Versprei daarna uie wat baie stadig gebraai is tot dit sag en bruin was oor . Nie te dik nie.
Ek het blobs roomkaas hier en daar gesit.
Bak in baie warm oond op pizza plaat tot die deeg droog gebak en die rante van die Flammkuchen amper begin skroei.
Sny op soos focaccia.
Dit tradisioneel om bacon stukkies ook oor te sit.
Foto en resep: Petro Borchard






