

VIERKANT PIZZA
DEEG.
4 koppies koekmeel
1 pakkie groen kitsgis
10 ml suiker
10 ml sout
Meng al die bestanddele saam in ‘n mengbak.
Meng dit met louwarm water tot n sag hanteerbare deeg.
Knie vir 8-10 minute (Dit moenie aan jou hande vas sit nie.)
Laat rys tot dubbel sy grootte.
Rol deeg nou uit.
Sny vierkant vorm uit die deeg uit.
Laat rus eenkant. Continue reading

