HELEN SE ALL BRAN EN OATS BESKUIT
Dis uit my kop uit. Verander dit elke keer.
1 kg bruismeel
500 g Stork bake, gesmelt
15 ml bakpoeier
3 koppies suiker
3 eiers
500 g All Bran, fyn gemaak
1 koppie hawermout
500 ml karringmelk, opsioneel
1 koppie sonneblomsaad
1 koppie bosbessies, gemeng met rosyntjies Continue reading














