

SOUTTERT VIERKANTJIES
Ek het geen spesifieke resep vir dit nie, want dit hang af wat ek lus het om daar in te voeg of wat versoek word van die kliente.
1 middelslag ui, fyn gekap en gebraai
‘½ takkie seldery fyngekap
1 pimento/’½ soetrissie (enige kleur) ook fyngekap
‘n huisie knoffel, fyn
1 pakkie sampioene, (opsioneel) gerasper
een wortel, (groterig) fyn gerasper
dan jou keuse van vleisigheid, verskeidenheid koue vleis, bacon, hoender, tuna, gebakte vis gevlok, wat jy ookal van hou so 400ml daarvan omtrent
Meng al die bestandele saam en plaas in ‘n gesmeerde bakplaat. Continue reading
Author Archives: Linda Venter
IDEES VIR DIE VRIES VAN KOEK

IDEES VIR DIE VRIES VAN KOEK
Marina van Aswegen – Ek is op soek na koek wat gevries kan word reeds gesny in porsies of skywe, dit kan agterna versier word! Een Groot koek is net teveel op ‘n slag en gaan dan verlore. Kan iemand help, asb?
Yvonne Burger – Ek bak my wit of sjokolade koek, versier dit en vries dit in n digte bak. Haal uit oggend as jy dit wil eet, smaak of dit net gebak is. Dit vries wonderlik! My man eet nie koek wat versier is, so ek vries vir my en dit is heerlik!
Benhet Nieuwenhuis – Koeke vries heerlik! ek bak my koek en versier en sny klaar en pak dan in vrieskas! ons is ook net 2 in die huis so dit is makliker so en dan is daar altyd vars koek!! jy sal sien die koek vries nie regtig nie dit is binne oomblikke reg vandat jy dit uit gehaal het. Continue reading
JOHAN SNYDER SE HEERLIKE KORS

JOHAN SNYDER SE HEERLIKE KORS
Hier is die een wat ek gebruik
Kors
3 eiers
375 ml sonneblom olie
375 ml melk
360 ml koekmeel
3 ml sout
30 ml bakpoeier Continue reading
SPICY SHERYL’S RICE

SPICY SHERYL’S RICE
Ons gooi olyfolie in n pot.
Dan voeg jy by uie, green peppers en wat jy ook voor lus is of net uie en spicy speserye soos Chilli Beef Aromat
Braai die uie saam met al die speserye en dan gooi jy die rou rys by en braai alles in die olyf olie
Sodra alles mooi bruin gebraai is gooi ons water by saam met Spice for Rice en los om gaar te kook
BRON – KOOS VAN DER MERWE
DELICIOUSLY LIGHT AND FLUFFY SWISS ROLL



DELICIOUSLY LIGHT AND FLUFFY SWISS ROLL
Thought i’d share this Swiss roll…
It’s quick, easy and always hits the spot. Ours was finished in less than 24 hours!
3 eggs
1 cup sugar
½ teaspoon vanilla essence
1 cup selfraising flour
½ teaspoon baking poowder
¼ cup boiling water Continue reading
HENDRIK SE BUNNY CHOW


HENDRIK SE BUNNY CHOW
½ koppie kookolie
100 g botter, ongesout
1 teelepel anys
2 kardamomsade
2 kruie naeltjies
1 stok pypkaneel
10 vars kerrieboom blare
2 uie, gekap
4 opgehoopte eetlepels kerrie poeier
2 chillies, gekap
1 groot knoffel, gekap
1 blik kersie tamaties
hoender “stock”
4 aartappels, in kwarte
500 g bees, hoender of skaap blokkies vleis
8 gekookte eiers
koljander blare
brood in kwarte Continue reading
APPEL-EN SPEKSLAAI


APPEL-EN SPEKSLAAI
Bestanddele
8 repies spek
2 rooi of groen appels
6 repies parmesaankaas
30 ml olyfolie
Swartpeper
Roket of basielie-kruid blare vir bediening Continue reading
EASY HASH BROWNS


EASY HASH BROWNS
4 x Potatoes (Shredded)
1 x Onion – small (Shredded)
1 x Egg
1 Cup of Cake Flour
Salt and pepper to taste
Seasoning as per own choice (Nutmeg, cinnamon etc)
1 cup of olive oil for frying, or as required. Continue reading
IDEES VIR N LEKKER SOUS


IDEES VIR N LEKKER SOUS
Leanne Faddel – Ek wil oondgebraaide hoender en rys maak. Watse sous behalwe chutney en mayo kan ek maak sodat die rys nie so droog is nie
Jenny Nel Robberts – By die restaurant gebruik ons olive oil, garlic, portuguese chicken spice en lemon and herb spice. smeer lekker oor hoender en marineer vir so lank jy kan en dan bak jy dit net in die oond. Moenie bang wees om genoeg spice te gebruik nie dis heerlik Continue reading
SOSATIES VAN ONTBEENDE SKAAPBOUD


SOSATIES VAN ONTBEENDE SKAAPBOUD
Het besluit om vir my Pa se verjaarsdag iets te probeer met ‘n skaapboud.
Het die skaapboud ontbeen en in blokkies gesny.
Ek het so ¼ koppie sweetchillie sous
¼ koppie gewone blatjang
so ½ koppie Griekse slaaisous
1 koppie kookolie
so 2 eetlepels sojasous Continue reading

