

BRAN AND DATE MUFFINS
My own recipe that can be in the fridge for up to six weeks. So you can have freshly baked muffins everyday!
1 cup boiling water
1 cup bran (you can use bran cereal if you wish)
1/2 cup real butter
1 1/2 cup brown sugar
2 eggs
2 cups buttermilk
2 1/2 cups self raising flour
1 teaspoon salt
1/2 cup chopped dates (or raisins)
2 cups chopped mixed nuts Continue reading
Author Archives: Linda Venter
GEVULDE SKAAPHART



GEVULDE SKAAPHART
Nou ja ek wou dit toets en so het dit gekom. Julle kan natuurlik die vulsul vir enige iets anders gebruik.
1 grroot ui fyn gensy in blokkies so 3×3 mm
Ek het een pakkie baby Spinasie gekoop en die blare in kwarte gseny.
Een ring Feta kaas in blokkies gesny so omtrent 1 cm
50 gram cheddar kaas in blokkies gensy so 4×4 mm
6 stringe streaky Bacon op gesny. Continue reading
AARTAPPEL-EN-SPEK GEREG


AARTAPPEL-EN-SPEK GEREG
Ons aandete vanaand dit was so lekker ek moes dit deel. Aartappel-en-spek gereg ek het nie klein aartappels gehad nie..
Bestanddele:
500g klein aartappels, geskrop
Sout en peper
Bietjie olie
2 uie, gekap
250g spek, gekap
375ml groen boontjies, gehalveer Continue reading
BROS GEBRAAIDE VARKMAGIE-PORK BELLY



BROS GEBRAAIDE VARKMAGIE-PORK BELLY
Vir twee kilogram vleis nodig jy omtrent 3 teelepels fynsout, vars witmaalpeper en soveel vinkelsaad soos jy kan invryf – dit is al – jy kan as jy grend voel ook dun gerasperde suurlemoenskil en droë salie bysit sny die vetjie oorkruis so diep en veel kere soos jy kan, maak die vleis dan goed droog en dan vryf jy hom met die fynsout , veral tussen die kepe.
Laat staan die vleis vir ‘n halfuur. veeg al die water af [ die sout trek vog uit die vel ] van die vleis dws jy maak hom weer droog. Continue reading
WILMA SE ROOI KOOLSLAAI


WILMA SE ROOI KOOLSLAAI
My eie koolslaai….
Kerf ‘n halwe rooikooltjie fyn.
Sny 1 klein blomkool
en 1 brokkolie se blommetjies baie fyn
Kap 1 klein uietjie.
Kerf ‘n handvol spierwit sampioene in klein stukkies.
Rasper 2 wortels grof.
Gooi so 125ml gekapte neute by. Continue reading
GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI


GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI
Gekerfde rooikool
Stukkies kropslaai
Greenpepper in blokkies gesny
Gekapte seldery
Fetakaas in blokkies gesny
Meng alles in n slaaibak Continue reading
ADRIAN SE GEKRUIDE HOENDER QUICHE


ADRIAN SE GEKRUIDE HOENDER QUICHE
Vir die vulsel:
3 hoenderborsies
110g bacon stukkies
1 medium groot ui
250g gekapte sampioene
5 geklitste eiers
2 eetlepels gladde maaskaas
1 teelepel elk van die volgende:
mixed herbs
Italian herbs
Oreganum
‘n knypie rooipeper na smaak
sout na smaak.
gerasperde kaas om bo-oor te strooi. Continue reading
MARGARINE PANCAKES


MARGARINE PANCAKES
Servings: 6
1 cup white flour
¾ cup water
3 tablespoons white sugar
2 ½ tablespoons margarine, melted
2 ¼ teaspoons baking powder
2 teaspoons vegetable oil / cooking spray
¼ teaspoons salt
1 egg, beaten
Continue reading
SAGO CONDENSED MILK PUDDING


SAGO CONDENSED MILK PUDDING
Combined a few recipes to come up with the taste and texture and amount I wanted.
Serves 8 – 10
1 cup sago
1.5 litre milk
1 tin condensed milk
2 large eggs
5 ml vanilla essence
pinch of salt
cinnamon
Continue reading
SPICY SPUDS

SPICY SPUDS
Ingredients;
15 small potatoes[peeled]
200g natural yogurt
1 tbsp garam masala[home-made]
1 tsp cayenne pepper
1 tsp ground cumin
1 tsp ground coriander
salt
2 tbsp lemon juice
fresh corriander Continue reading

