BRAN AND DATE MUFFINS

BRAN AND DATE MUFFINS
BRAN AND DATE MUFFINS
My own recipe that can be in the fridge for up to six weeks. So you can have freshly baked muffins everyday!
1 cup boiling water
1 cup bran (you can use bran cereal if you wish)
1/2 cup real butter
1  1/2 cup brown sugar
2  eggs
2  cups buttermilk
2  1/2 cups self raising flour
1 teaspoon salt
1/2 cup chopped dates (or raisins)
2 cups chopped mixed nuts

Pour the boiling water over the bran and let cool down while doing the rest.
Cream the sugar and butter then add the eggs and beat, add buttermilk and mix. Add the flour and salt and mix.Mix in the bran, dates and nuts. Bake in a 200 ºC oven for between 14-20 minutes. Test with a screwer to see if it comes out clean. You can put the rest in the fridge and bake when needed for up to 6 weeks. Baking time will then be longer as it’s colder. Just keep an eye on it.
It’s great for breakfast or as a snack for lunch! Love it!
SOURCE – Anette Scheepers




GEVULDE SKAAPHART

skaaphart1 skaaphart2testedGEVULDE SKAAPHART
GEVULDE SKAAPHART
Nou ja ek wou dit toets en so het dit gekom. Julle kan natuurlik die vulsul vir enige iets anders gebruik.
1 grroot ui fyn gensy in blokkies so 3×3 mm
Ek het een pakkie baby Spinasie gekoop en die blare in kwarte gseny.
Een ring Feta kaas in blokkies gesny so omtrent 1 cm
50 gram cheddar kaas in blokkies gensy so 4×4 mm
6 stringe streaky Bacon op gesny.
Alles bymekaar gemeng en ekstra sout en growwe swart peper oor gegooi.
Skaap hart oop gesny en die vulsul binne in gesit.
Toe maak ek die een hart toe met streaky bacon en die ander los ek net so oop. Alles in die oond gebak op 180 grade vir so n uur
Die vulsul was genoeg vir 4 skaap harte.
As jy lewer en niertjies eet kan jy maar die probeer dis beter.
BRON – Koos van der Merwe




AARTAPPEL-EN-SPEK GEREG

AARTAPPEL-EN-SPEK GEREGtested
AARTAPPEL-EN-SPEK GEREG
Ons aandete vanaand dit was so lekker ek moes dit deel. Aartappel-en-spek gereg ek het nie klein aartappels gehad nie..
Bestanddele:
500g klein aartappels, geskrop
Sout en peper
Bietjie olie
2 uie, gekap
250g spek, gekap
375ml groen boontjies, gehalveer
SOUS:
125ml Heuning en mosterd slaaisous
30ml olyfolie

1. Kook aartappels in soutwater tot net sag.
2. Dreineer en laat afkoel.
3. Sny aartappels in helfde en geur met sout en peper. Skep in opdienbak.
4. Verhit olie en sorteer uie tot net sag. Voeg spek by en sorteer tot gaar.
5. Voeg groenboontjies by en sorteer nog bietjie.
6. Skep spekmengsel by aartappels en roer deur.
7. SOUS: Meng bestandele vir sous en giet oor aartappels
8. Hou warm in oond tot opdiening..
BRON – Fanelee Snyman




BROS GEBRAAIDE VARKMAGIE-PORK BELLY


BROS GEBRAAIDE VARKMAGIE-PORK BELLY

Vir twee kilogram vleis nodig jy omtrent 3 teelepels fynsout, vars witmaalpeper en soveel vinkelsaad soos jy kan invryf – dit is al – jy kan as jy grend voel ook dun gerasperde suurlemoenskil en droë salie bysit sny die vetjie oorkruis so diep en veel kere soos jy kan, maak die vleis dan goed droog en dan vryf jy hom met die fynsout , veral tussen die kepe.
Laat staan die vleis vir ‘n halfuur. veeg al die water af [ die sout trek vog uit die vel ] van die vleis dws jy maak hom weer droog.
Vryf nou growwe seesout, wit maalpeper en vinkel in die vleis in – gooi ‘n koppie vars water onder in jou roosterbak , sit die vleis op die draadrakkie en vat hom oond toe – bak hom vir te minste 3 ure op 140ºC of op jou rooster oor ‘n matige hitte, sodat die proses stadig gebeur.
Ek bedien die vleis saam met heerlike fynaartappel en komkommer- en asynslaai.
Jy kan ‘n sousie maak van die pansappe, maar ek verkies die vleis soos hy is – sag, bros en heerlik.
Die is werklik besonders lekker.

 




WILMA SE ROOI KOOLSLAAI


WILMA SE ROOI KOOLSLAAI
My eie koolslaai….
Kerf ‘n halwe rooikooltjie fyn.
Sny 1 klein blomkool
en 1 brokkolie se blommetjies baie fyn
Kap 1 klein uietjie.
Kerf ‘n handvol spierwit sampioene in klein stukkies.
Rasper 2 wortels grof.
Gooi so 125ml gekapte neute by.

Meng alles goed deur.

Maak ‘n sous van
450ml mayonnaise,
2teel mostertpoeier,
paar druppels tabasco (kan uitgelos word)
sout en peper.

Meng al die sous-bestanddele saam gooi oor die slaai en meng goed deur. Skep in n mooi mengbak. Strooi pietersielie en paprika oor, bedek met kleefplastiek en sit oornag in die yskas vir al die geure om lekker te meng. Heerlik saammet braaivleis, boud of vark.

BRON – Wilma Josey Venter




GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI

2015-12-30-gideonsegemengdekoolslaaitested
GIDEON SE GEMENGDE KOOLSLAAI

Gekerfde rooikool
Stukkies kropslaai
Greenpepper in blokkies gesny
Gekapte seldery
Fetakaas in blokkies gesny
Meng alles in n slaaibak

Sous :
1/2k olyfolie
1T Growwe sout
1/4t swart peper
1t mosterd
1t heuning
1e rooiwynasyn
1/2t origanum en mixed herbs
1e gerasperde rooi uie meng alles goed in n sousbakkie
Sprinkel oor jou slaai as jy opgeskep het

Resep:  Gideon Louw




ADRIAN SE GEKRUIDE HOENDER QUICHE

2015-12-30-adriansegekruidehoenderquichetested
ADRIAN SE GEKRUIDE HOENDER QUICHE
Vir die vulsel:
3 hoenderborsies
110g bacon stukkies
1 medium groot ui
250g gekapte sampioene
5 geklitste eiers
2 eetlepels gladde maaskaas
1 teelepel elk van die volgende:
mixed herbs
Italian herbs
Oreganum
‘n knypie rooipeper na smaak
sout na smaak.
gerasperde kaas om bo-oor te strooi.
Vir die kors:
250g gewone koekmeel
100g botter gesmelt
2 eier gele liggies geklits saam met 30ml water. (Die wit van die eiers is by die 5 eiers vir die vulsel gevoeg.)
Vulsel:
Kook die hoender gaar met die kruie, sout en peper daarby en sny of breek in klein stukkies. Braai die uie tot sag en voeg die bacon en sampioene by. Roerbraai tot gaar en meng met die hoender. Klits die eiers en meng met die maaskaas. Hou eenkant.
Kors:
Plaas die meel in ‘n mengbak en voeg die gesmelte botter daarby. Meng deeglik en voeg die eiergele daarby. Meng goed en knie vinnig tot ‘n sagte deeg vorm. Indien te slap, voeg bietjies meel by tot ‘n sagte maar hanteerbare deeg vorm. Maak ‘n bal, draai toe in kleefplastiek en plaas in die yskas vir 30 minute. Rol die deeg uit en voer ‘n quiche pan of oondbak daarmee uit. Geen blindbak is nodig nie.
Skep die hoendermengsel op die deeg en versprei eweredig. Giet die eiermengsel oor en bestrooi met kaas. Bak by 180ºC vir 35 minute of tot die vulling gestol het.
Bron: Adrian Olivier
Foto: Adam Cloete.




MARGARINE PANCAKES

2016-01-03-margarinepancakestested
MARGARINE PANCAKES
Servings: 6
1 cup white flour
¾ cup water
3 tablespoons white sugar
2 ½ tablespoons margarine, melted
2 ¼ teaspoons baking powder
2 teaspoons vegetable oil / cooking spray
¼ teaspoons salt
1 egg, beaten

Mix the flour, sugar, salt, and baking powder in a mixing bowl.
Pour the melted margarine in a jug, add the water and egg and mix well.
Add the egg mixture to the dry ingredients and stir until mixed.
In the meanwhile, heat the skillet or griddle and coat it with vegetable oil or cooking spray.
Pour spoonful’s of batter onto the heated pan and cook on medium-high heat.
When the sides turn brown and bubbles appear at the center of the top side, flip it and cook until the side turns golden-brown. Serve the pancakes with the toppings of your choice.
Note – How does margarine work for pancakes?
The more you mix or knead the batter, the gluten makes it tighter, making it harder to spread the batter over the pan or griddle. Margarine is a fat, like butter, that covers the flour in the batter and prevents the flour protein strands from absorbing any other liquid among the ingredients, that would otherwise result in the formation of gluten. Margarine also has a shortening effect that makes the pancakes crunchy and soft rather than chewy.
Recipe and photo: Jo Lubbe




SAGO CONDENSED MILK PUDDING

SAGO CONDENSED MILK PUDDINGtested
SAGO CONDENSED MILK PUDDING
Combined a few recipes to come up with the taste and texture and amount I wanted.
Serves 8 – 10
1 cup sago
1.5 litre milk
1 tin condensed milk
2 large eggs
5 ml vanilla essence
pinch of salt
cinnamon

Soak sago for 1 hr in 500 ml milk. Boil 1 liter of milk with pinch of salt.
Mix 2 eggs and condensed milk into sago mix.
Mix this into boiling milk.

As soon as everything boils again turn heat to lowest setting and boil till thick and sago is see-through. Stir in Vanilla and Cinnamon.
Serve hot or cold with fruit. I used canned Litchis and Strawberries with a swirl of custard/cream mixture.
SOURCE – Elizabeth Margaret Hendrikz




SPICY SPUDS

Spicy spuds
SPICY SPUDS

Ingredients;
15 small potatoes[peeled]
200g natural yogurt
1 tbsp garam masala[home-made]
1 tsp cayenne pepper
1 tsp ground cumin
1 tsp ground coriander
salt
2 tbsp lemon juice
fresh corriander

Method;
Place all ingredients into a bowl mix well so all potatoes are covered, then put the potatoes on a tray and bake in the oven until crispy. make sure you turn them half way through cooking. When cooked squeeze a little lemon juice over and serve. Enjoy! This is my own recipe.
SOURCE- Anthony Green