

NATASHA SE STEAK PASTEITJIES-PIE
1 stuk dik steak
1 uie
Bietjie gemende groente
1 pakkie pepper sous
Sout
Pepper
Garlic en ginger
Leppel steak en chops spice
Gewone Today puff pastry Continue reading
Author Archives: Linda Venter
TANNIE BABSIE SE LEKKER WORTELKOEK


TANNIE BABSIE SE LEKKER WORTELKOEK
2 koppies bruismeel
Knippie sout
2 teelepels fyn kaneel
2 koppies suiker
1.5 teelepels koeksoda
2 koppies fyn gerasperde wortels
1 koppie pynappel crush (geen sous)
Sif droe bestanddele saam.
4 eiers
Paar pekaneute
1 koppie olie Continue reading
OONDGEDROOGDE TAMATIES


OONDGEDROOGDE TAMATIES
Was, sny in skyfies en pak op bakplaat.
Gooi ‘n klein bietjie olyfolie oor, grofgemaalde swartpeper en sout, en kruie van jou keuse (ek verkies oregano).
Laat in lou oond uitdroog.
Jy kan die gedroogde tamaties in ‘n bottel gooi (met of sonder olyfolie) en dit vir baie lank in die yskas hou.
Dis heerlik om net so te eet, en in geregte of slaaie te gebruik!
BRON – FOOD LOVERS RECIPES
OVEN DRIED TOMATOES

OVEN DRIED TOMATOES
18 ripe tomatoes
sea salt
6 cloves garlic – crushed with a little salt
8 tbsp chopped oregano
freshly ground black pepper
extra virgin olive oil Continue reading
HOE OM SONGEDROOGDE TAMATIES TE MAAK

HOE OM SONGEDROOGDE TAMATIES TE MAAK
Halveer ferm ryp tamaties oorlangs en krap al die pitjies uit. Plaas die halwes op gesmeerde bakplate met gesnyde kante na bo.
Bedruip dit met bietjie sonneblom- of olyf olie en geur die liggies met sout en peper.
Strooi ook ‘n bietjie strooisuiker oor.
Droog die tamaties ‘n halfuur lank by 100°C uit en daarna by 70°C totdat dit droog en verkrimp lyk, maar steeds sag is, draai die tamaties af en toe om en druk dit met ‘n spaan plat wanneer die droogproses einde se kant toe staan.
Laat die tamaties afkoel. Continue reading
CHOCOLATE CREAM CONDENSMILK CENTRED CAKE


CHOCOLATE CREAM CONDENSMILK CENTRED CAKE
Hello julle hierdie is my eie koek resep! Wou chocolate mousse maak toe word dit sommer ‘n koek resep! Geniet hom!
½ a can condensmelk
1 teaspoon water
1 slab dark chocolate
2 eggs
1 cup cake flour
2 teaspoon baking powder
330 ml fresh cream Continue reading
JOHAN SE DRUIWE- EN SOETMOS


JOHAN SE DRUIWE- EN SOETMOS
En so maak ek mos druiwe-mos en soetmos, gevaarlike mos. Stappe volgens genommerde fotos:
1 Gebruik soet druiwe, enige soort, ek vat hanepoot wat amper oorryp is.
2 Trek die korrels van die stingels af.
3 Druk al die sap uit die doppe met jou hande.
4 Druk en knie die doppe sodat alle sap uitkom. Continue reading
MIELIE BREAD ALA JENNIFER


MIELIE BREAD ALA JENNIFER
Ingredients
3 cups fresh corn on the cob (not cooked) (I used sweet corn, as we don’t get white corn in the UK)
1 cup plain Flour
¾ cup mealie meel
2 tsp baking powder
½ tsp bicarbonate of soda
2 Tablespoons sugar
¾ tsp salt
½ cup sour cream (115 grams)
1/2 cup (120mls) milk.
2 x large eggs
1 tsp smoked paprika (optional) 80 grams unsalted butter melted. Continue reading
CHANA MAGAJ-INDIAN SWEETS


CHANA MAGAJ-INDIAN SWEETS
¼ cup milk
500 g gram flour
2 teaspoon elachi powder
250 g chopped, oven roasted almonds
2 cups ghee
2 cups icing sugar
1 cup Klim powder
Additional chopped, coloured almonds for decorating Continue reading
PEPPERDEW KONFYT MET ‘N SKOP


PEPPERDEW KONFYT MET ‘N SKOP
Pepperdew konfyt met ‘n skop vir enige iemand?
Deel weer ‘n resep wat ons saamgeslaan het uit voorbeelde van verskeie idees…
10 Pepperdews – helfte halveer ander heel gelos (het nie ontpit nie)
1 Ui grof gekap
1/2 k Bruin Asyn
1/2 k Bruin Suiker
1/3 k Appelkoos konfyt
2 Knoffel huisies grof gekap
So 3 cm gemmer fun gesny Continue reading

