NATASHA SE STEAK PASTEITJIES-PIE
1 stuk dik steak
1 uie
Bietjie gemende groente
1 pakkie pepper sous
Sout
Pepper
Garlic en ginger
Leppel steak en chops spice
Gewone Today puff pastry
Braai uie, gooi garlic en ginger by. sny steak in klein stukkies en braai tot bruin Gooi jou sout en pepper by en jou pakkie sous. Gooi halwe koppie water by en jou gemende groente wag tot groente sag is en sous duk is. Sit deeg in pannietjie en jou vulsel en bak tot goud bruin.
BRON – Natasha Swanepoel