

RICE CRISPIE-VERJAARSDAGKOEK
40 Marshmallows
2 Eetlepels Margarien
6 Koppies rice krispies
Sit Marshmallows en botter in groterige pot en smelt oor lae hitte, sodra als gesmelt en gemeng haal van plaat af gooi Rice krispies by en meng goed deur.
Baie taai maar vet pret
BRON EN FOTO: Lee-Ann Snyman






