

WARM PERSKE POEDING
Bestandele:
125 gram botter (gesmelt)
1 koppie bruismeel
1 Koppie melk
1 Koppie Suiker
5 ml Vanieljegeursel
1 Blikkie perskeskywe (410g), dreineer die stroop en plaas een kant
1 Eier Continue reading
Author Archives: Cecile
ELIZABETH SE SPINASIE PASTEI EN SKAAPBOUD


ELIZABETH SE SPINASIE PASTEI EN SKAAPBOUD
Ek het my eie resep opgemaak. 1 rol puff pastry. Deel die deeg in 2. Sit die 1 helfte onder in jou bak/pan. Verhit dan die oond tot 180°C. Braai 1 gekapte ui tot sag in ‘n eetlepel botter. Nie bruin nie, net sag. Sny 2 geskilde aartappels in klein blokkies en voeg by die uie. Snipper 3 bossies spinasie fyn en voeg by die aartappel en ui mengsel. Continue reading
ANITA SE HOENDERPAKKIES


HOENDERPAKKIES
5 Hoenderborsies (kook en vlok)
½ ui fyn gekap
1 ½ koppie kaas (chedder of mozzarella)
1 blikkie room sampioensop
3/4 blikkie melk (gebruik blikkie van die sampioensop
1 pak blaardeeg (puff pastry)
“3 cheese grillers (ek het sommer die spar een gebruik) Continue reading
FILLET MET WHISKEY SOUS


FILLET MET WHISKEY SOUS
Fillet met whiskey sous – saam aartappel en patatkaasgereg
Fillet:
3 aartappels
1 patat
1 pakkie wit uiesoppoeier
½ koppie melk
gerasperde kaas
Marinade:
½ koppie whiskey
½ koppie bruin suiker
½ koppie worcestersous
¼ koppie olie
3 eetlepels mosterd poeier Continue reading
STRAWBERRY JAM IN BREADMAKER


STRAWBERRY JAM IN BREADMAKER
Russell Hobbs breadmaker
Aarbeikonfyt in broodmasjien. Dit is 2 keer se kook. Gebruik maar net 400gr aarbeie. Die resep lees gebruik “jam sugar” dit is suiker wat pektien by het. Die eerste keer het ek net gewone suiker gebruik en dit werk ook goed. Het mooi gestol. Vandag het ek halwe teelepel pektienpoeier bygesit. Het ook mooi gestol.
400 g strawberries trimmed
310 g jam sugar
1 ½ tablespoon lemon juice
Chop fruit (large or smaller pieces).
Place in breadmaking machine pan with other ingredients. Continue reading
MIKROGOLF HOENDERMAGIEPASTEI


MIKROGOLF HOENDERMAGIEPASTEI
500 g Hoendermagies
1 groot ui, in halwe ringe gesny
Handvol fyn gekerfde kool
1 hoenderblokkie
1e sojasous
Kook bogenoemde saam tot sag, voeg dan 1 medium aartappel in klein blokkies gesny by en kook tot aartappels sag, maak sous dik met koekmeel en bisto, dit moet lekker baie sous wees en skep dan in mikrogolfbak. Continue reading
WILMA SE WORSTERT MET ‘N VERSKIL


WILMA SE WORSTERT MET ‘N VERSKIL
Deeg:
2 koppies Nuttywheat
15 ml bakpoeier
5 ml gemengde kruie
2 ml sout
Varsgemaalde Swartpeper
500 ml melk
500 ml kookolie
100 ml water
Meng alles saam en hou eenkant. Continue reading
VANILLA CHOC CHIP MUFFINS


VANILLA CHOC CHIP MUFFINS
Ingredients:
1 1/2 cups flour
1 1/2 teaspoon baking powder
1/2 cup sugar
1/2 teaspoon salt
1 cup milk
1 Egg
1/3 cup butter,melted
1 Cup chocolate chips Continue reading
WILMA SE WATERBLOMMETJIE BREDIE


WILMA SE WATERBLOMMETJIE BREDIE
Bestanddele:
1,5 kg waterblommetjies, oornag geweek in sterk soutwater en onder lopende kouewater, goed afgespoel
1/2kg Lam Liesvleis, in repe gesny
2 groot uie in skywe gesny
4 middelgrootte aartappels geskil en in kwarte gesny
5 heel kruienaeltjies
1teelepel swartpeper korrels
1eetlepel sout
1eetlepel braaivleisspeserye
1teelepel gemengde kruie
Knypie Rissievlokkies
Gerasperde neutmuskaat Continue reading
KOBIE SE MUESLI


KOBIE SE MUESLI
1 kg oats
350 g bran
± 200 g botter
±150 g heuning
± 300 – 400 g gemengde sade (sonneblom, flux seed, sesame saad, pampoen sade ens).
Meng goed en sny botter in blokkies bo-op. Bak teen 160°C.
Roer gereeld sodat dit nie brand nie, laat botter goed in smelt.
So halfpad deur die bakproses, voeg heuning by en werk deur, bak nog so bietjie.
Laat goed afkoel voeg dan rosyn en gedroogde vrugte by. (moenie die rosyne en droëvrugte saam bak nie – dit word hard en taai!)
Dis sommer net my eie “moer-by” resep! Hehehehe! Geniet!
Resep en foto:Kobie Coetzer

