

ANITA SE STEAKPAKKIES
1 lekker mature steak gaar gemaak en opgesny soos verkies
½ ui fyn gesny en gebraai saam met 1 pakkie opgekerfde sampioene
1 ½ koppie kaas (chedder of mozzarella)
1 blikkie room sampioensop
¾ blikkie melk (gebruik blikkie van die sampioensop
1 pak blaardeeg (puff pastry)
Meng opgesnyde steak, met die uie en sampioen mengsel Continue reading










