

MICHELLE SE OLIE WITKOEK
Bestandele:
2 koppie suiker,
2 eiers (Geskei)
1 koppie olie
1 koppie karringmelk
2 3/4 koppie meel
1 tlp vanilla
2 tlp bakpoeier
1 koppie kook water
Meng alles saam behalwe eier wit en kook water.
As gemeng is gooi kook water stadig by. Meng goed.
Klits eier witte styf.
Roer versigtig by meel mengsel.
Sit in koek panne en bak op 170′ C vir 50 min.
Resep en foto: Michelle Botha






