


SJOKOLADE EN KOFFIE TIRAMISU KOEK
375 ml water
69 ml kakao
125 ml olive
4 ekstra groot eiers kamer temperature
375 ml suiker
500 ml koekmeel
20 ml bakpoeier
Verhit die oond 180ºC smeer 2 x 20 cm koekpanne
Verhit water, kakao en olie tot kookpunt
Laat afkoel
Klop eiers tot lig en skuimerig, voeg die suiker geluidelik by terwyl dit goed geklits word. Klits tot lig en romerig
Sof meel en bakpoeier. Vou meelmengsel by eiermengel in. Doen dieselfde met die kakao mengsel
Skep in 2 panne
Bak 30 min
Vulsel
100 g sjokolade
20 ml koffie korrels
30 ml water
250 ml room geklop
230 g roomkaas
60 ml kondensmelk
Smelt sjokolade
Los die koffie korrels in die kookwater op en laat afkoel
Klits room styf
Klits sjokolade, koffie, roomkaas en kondensmelk by
Bron. Vriendin
Foto: Nikki Laubscher






