

DEKADENTE GEROOSTERDE KNOFFELBOLLE
4-5 heel knoffelhuisies
2 eetlepels olyfolie per knoffelhuisie
Vars roosmaryn, tiemie en basiliekruid, na smaak
seesout en swartpeper, na smaak
Balsamiese asyn, na smaak
Haal die meeste papieragtige hulsel van die knoffelbolle af, maar moenie die bolle uitmekaar breek nie;
Neem ‘n skerp mes en sny so bietjie minder as ‘n kwart van die kop van die knoffelbol af. Continue reading










