

HOENDER STROGGANOFF
1 kg hoender fillets, in repies gesny
speserye en knoffel en kruie
sout
1 koppie volroommelk
1 potjie vars room
4 eetlepel koekmeel
1 groot uie, gekerf
1 pakkie sampioene, afgewas en in skyfies gesny
Gooi jou speserye, knoffel, kruie en bietjie sout oor die repies en vryf in.
Braai jou hoender repies in vlak olie tot mooi bruin. Skep uit. Continue reading











