

KNOFFEL BOLLETJIES
gekoopte brood deeg
knoffelvlokkies
gemengde speserye
1 – 2 houertjies room (250 ml elk)
Spray and Cook
Rol deeg in bolletjies.
Gooi gemende speserye oor en knoffelvlokkies.
Spuit spray and cook in pan.
Pak die bolletjie in ‘n oondpan.
Gooi room oor en bak by 180ºC.
Baie lekker saam met braaivleis.
Foto: Linda Diedericks







Geskuif