TREK VELLETJIE VAN LEWER SO AF
Ester Barnard: Laat lê in asynwater vir rukkie.
Stefaans Blaauw: Laat lê vir so uur in koue water. Maak ‘n gaatjie in die vleis en druk jou vinger deur. Wikkel dan die vlies rondom die lewer los.
Alet Swart: Laat lê in koeksoda vir ‘n ½ uur. Kook vir 2 min in kookmelk. velle val self af.
Bak of braai saam met uie en spicy rice spices. Continue reading












