


LEKKER PRAWN VOORGEREG
Gideon Louw
Julllleeeeeeeeee Liezl het haarself oortref met hierrie voorgereg wat sy gemaak en ons het dit vannaand gedoen en dit was heeeeeeeerlik.
500 g prawn sterte skoongemaak
1 pakkie bokomo broodkrummels
2 eiers geklits
½ koppie maizena
olie vir vlakbraai
¼ koppie mayonnaise vir doopsous
suurlemoenskyfies saam met opdien
Doop die sterte eers in die maizena. Continue reading
Category Archives: Voorgeregte / Starters
FRIKKIE SE CAMEMBERT IN SKILFERKORS


FRIKKIE SE CAMEMBERT IN SKILFERKORS
‘n Vierkant skilferdeeg met dijon mosterd, heel korrelmosterd, Esdoring stroop, ‘n wiel camembert, bietjie peper en amandel splinters.
Vou toe en bak vir 15 min by 200 ºC.
Verlaag die hitte na 180ºC en bak nog 10 tot 15 min.
Uie marmelade is ook baie baie lekker in die plek van die mosterd
FOTO EN RESEP: Frikkie Jones
DRIKA SE SPINASIEROL


DRIKA SE SPINASIEROL
Kook spinasie tot sag, druk al die water af.
Braai uie, knoffel en sampioene wat opgekap is saam.
Skei 1 eier.
Meng spinasie eiergeel en uiemengsel saam.
Klop eierwit styf en meng met die spinasiemengsel.
Op ‘n oondpan le foil uit wat gesproei is met “cook n bake”. Continue reading
SPINACH DIP MOZZARELLA STICKS


SPINACH DIP MOZZARELLA STICKS
500 g cream cheese
½ cup cooked spinach
2 cups grated mozzarella cheese
1 teaspoon salt
1 teaspoon fresh ground pepper
1 teaspoon garlic powder
(The spices look a lot but it works perfectly) Continue reading
VINNIGE RICOTTA VOORGEREG


VINNIGE RICOTTA VOORGEREG
1 liter volroommelk
2 koppies karringmelk
2 teelepels suurlemoensap
Verhit alles oor lae hitte vir 40 min(ek het korter op hoër temperatuur. Melk gebring tot 90ºC net voor kook! Moenie roer nie! Dreineer die melk deur ‘n kaasdoek so 5 ure dan het jy lekker ricotta. (Vergeet om dit afteneem)
Continue reading
WAATLEMOEN “MARTINI”


WAATLEMOEN “MARTINI”
Vars waatlemoen in jou blender en blend tot silky. Laat staan in yskas vir 15 min. Net voor jy jou ”martini” skink gooi 300 g ysblokkies by vir elke 1 liter vars waatlemoen sap. Blend baie vinnig sodat jy nog stukkies heel ys in jou sap het. Kikker jou glasie op met waatlemoen balletjies en ‘n stukkie mint. ‘n Tot vodka smaak ook nie sleg saam die waatlemoen sap nie, maar nou nie vir ontbyt nie. 🙂
SAAM OP DIE BORD
Ek het waatlemoen in driehoeke gesny soos ‘n pizza en vars vrugte bo op my pizza waatlemoen gepak. Op ‘n medium sosatie stokkie ‘n pynappel stukkie, kiwi fruit skyfie, halwe arbei en ‘n swart druiwe korrel. 1 medium grote spanspek bolletjie en ‘n klein winter spanspek bolletjie. Een lip lekker vrugte pizza stukkie. Continue reading
CAMEMBERT EN UIE VIERKANTE


CAMEMBERT EN UIE VIERKANTE
Gekoopte blaardeeg
Uie
Botter
Balsamiese asyn
Bruinsuiker
Knoffel
Camebertkaas Continue reading
WILMA SE GEVULDE TAMATIES


WILMA SE GEVULDE TAMATIES
My gevulde tamatie. Ek dink dit gaan ‘n heerlike voorgereg wees.
6 medium grootte FERM tamaties
1 klein uitjie opgekap
2 eetlepel botter
500 g ertjies
1 eetlepel gekapte kruisement
sout en peper na smaak
1 eiergeel
Calamata Olywe vir garnering Continue reading
JENNIFER’S CHICKEN LIVER AND BACON PATE


JENNIFER’S CHICKEN LIVER AND BACON PATE
2 x 250 g tubs of chicken livers, cleaned
5 rashers bacon, fat removed
1 medium onion
2 cloves of garlic
salt and black pepper (Be careful not to add too much salt, as the bacon is salty, so add it last)
1 teaspoon dry white wine / ½ teaspoon brandy, optional
50 g of butter
250 ml tub of cream Continue reading
WILMA SE HAPPIETERT


WILMA SE HAPPIETERT
2 rolle skilferkorsdeeg
1 sakkie tamatiepasta
1 geklitste eier
½ groen sopetrissie
Handvol sampioene
1 middel grootte ui
1 pakkie “Bits’o’bacon
250 ml gerasperde cheddar kaas
Min sout en swartpeper
Braaispeserye
Knoffel
Rissiepitte Continue reading

