Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

Category Archives: Voorgeregte / Starters

image_print

GIDEON SE SWART MOSSELS IN KAASSOUS

Posted on February 17, 2017 by Sonja Posted in Seekos / Seafood, Voorgeregte / Starters Leave a comment


GIDEON SE SWART MOSSELS IN KAASSOUS
Ek het vir ‘n voorgereg mossels in my slakkebakke gemaak en is heeeerlik!
12 uitgedopte swartmossels
1 eetlepel fyngekapte knoffel
1 teelepel aromat
3 eetlepels room
4 eetlepels witwyn
1 koppie gerasperde Mozzarella kaas Continue reading→

GEBAKTE CAMEMBERT MET VYE EN GEKAREMALISEERDE MACADEMIA NEUTE

Posted on February 13, 2017 by Benhet Nieuwenhuis Posted in Voorgeregte / Starters 1 Comment

GEBAKTE CAMEMBERT MET VYE EN GEKAREMALISEERDE MACADEMIA NEUTE
250 gram Camembert
6 groot vars vye
2 teelepels balsamiese asyn
4 teelepels heuning
½ koppie fyn suiker
½ koppie gesoute macademia neute
knippie sout
olyf olie en vars roosmaryn Continue reading→

GIDEON SE BACON BEDERFIES

Posted on February 2, 2017 by adamcloete Posted in Vingerhappies / Snacks, Voorgeregte / Starters 1 Comment

GIDEON SE BACON BEDERFIES
2 snye brood
5-6 repies spek
1 teelepel sweetchilliesous
4 smal repies kaas

Sny broodkorsies af en rol plat met ‘n roller en smeer dun met sweet chillie sous en sny op in 20 mm strokies.
Plaas ‘n repie spek lankuit en plaas die strokie brood bo op die bacon. Plaas dan ‘n lang repie kaas bo-op en rol die bacon, brood en kaas op en doen so met die ander repies ook en steek op ‘n sosatiestokkie.
Plaas dit dan op foelie in ‘n oondpan en rooster vir 5 minute en draai dan om vir nog 5 minute.
Bron : Gideon Louw
Foto : Gideon Louw

INDIVIDUELE KAAS EN BILTONG POTJIES

Posted on January 28, 2017 by marika Posted in Voorgeregte / Starters Leave a comment

INDIVIDUELE KAAS EN BILTONG POTJIES

Ek het vir my hierdie oulike klein potjies gekoop (dit vat 500ml water). Wil nou houtborde vir dit laat maak. Maar in die potte is biltong, room en sampioene.
Ek het die volgende gebruik:
2 houertjies room
Pakkie sampioensop
Melk
Botter
Koekmeel
Sout en peper
Kaas
Sampioene
Baaaaaaaaie knoffel Continue reading→

GIDEON SE SLAKKE MET DEGIE

Posted on January 28, 2017 by marika Posted in Voorgeregte / Starters Leave a comment


GIDEON SE SLAKKE MET DEGIE
Beslag :
1 koppie koekmeel
1 eier
1 eetlepel gesmelte botter
1 eetlepel suiker
1 teelepel bakpoeier
75 ml melk
Bietjie sout
Olie vir vlakbraai
Slakke in ‘n sak nie blikkie nie 🙂 Continue reading→

LANA SE KNOFFELSLAKKE

Posted on January 28, 2017 by marika Posted in Seekos / Seafood, Voorgeregte / Starters Leave a comment


LANA SE KNOFFELSLAKKE

1 blikkie slakke
knoffel en botter
Ssuurlemoensap, na smaak
knypie sout en swart peper
room of melk
Cheddar en Mozzarella kaas

Braai slakke in knoffel en botter.
Voeg dan al die ander bestanddele by behalwe kaas.
Laaste sit kaas bo-oor en bak tot kaas gesmelt is en geniet met ‘n broodjie.

Bron en foto: Lana Veltman

GEBAKTE PROSCUITTO VYE

Posted on January 27, 2017 by Rina Kleinhans Posted in Voorgeregte / Starters Leave a comment

GEBAKTE PROSCUITTO VYE
Sit die oond op 180ºC. Gebruik ‘n pakkie vye en draai om elkeen ‘n stukkie prosciutto .
Sny dan in elkeen bo ‘n kruisie in en stop met gorgonzola
Pak in ‘n vuurvaste oondbak .
Giet dubbel room oor en bak so vir +- 20 tot 25 min.
Ek het wel bacon probeer al, maar dit raak te sout saam met die gorgonzola.

Resep en foto:  Lunette Prinsloo

GIDEON SE KREEF KELKIE

Posted on January 8, 2017 by Rina Kleinhans Posted in Voorgeregte / Starters Leave a comment

GIDEON SE KREEF KELKIE

2 gaar krewe
2½ eetlepels mayonnaise
1 eetlepel blatjang
1 eetlepel suiker
1 eetlepel worcestersous
1 klein ui gekap
1 klein tamatie gekap
Bietjie growwe swartpeper
Knypie sout
Paar rokketblare
Dop alle vleis uit die krewe en sny in blokkies en meng saam met alle die ander bestanddele.
Dien op saam met rokketblare.
Heeeeerlik.
Resep en foto:  Gideon Louw

ES’S BAKED BRIE APPETIZER

Posted on January 1, 2017 by marika Posted in Vingerhappies / Snacks, Voorgeregte / Starters Leave a comment

ES’S BAKED BRIE APPETIZER
1 x 225 g prerolled sheet of butter puff pastry
1 egg
Sweet Chilli Sauce
1 x 340 g Mini Brie Cheese Roll
Bacon bits
Fresh shredded parmesan cheese
Thaw pastry and roll open on parchment paper which it’s wrapped in. Continue reading→

ALBERT SE GARNAAL VOORGEREG

Posted on December 30, 2016 by Rina Kleinhans Posted in Voorgeregte / Starters Leave a comment

ALBERT SE GARNAAL VOORGEREG

“Butterfly” jou prawns, braai in botter/olie mengsel (50/50) tot die prawns pienk word, gooi bietjie sweet chilli sous oor en rond af met room om ‘n sousie te maak. Bedien met vars brood op die kant vir die sous. Wag vir die komplimente.
Hierdie is ‘n restaurant voorgereg

RESEP:  Albert Buitenhuis

nog ‘n lekker voorstel
Zuri Roos
Make your own dressing (to taste) with olive oil, lemon juice, a little sugar, salt and mustard (pot mustard not powder), and whisk until thick. (I don’t have a recipe — it’s easy enough).

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Prev
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • …
  • 21
  • Next
  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.