GEBAKTE PROSCUITTO VYE
Sit die oond op 180. Gebruik ‘n pakkie vye en draai om elkeen n stukkie prosciutto . Sny dan in elkeen bo n kruisie in en stop met gorgonzola, pak in ‘n vuurvaste oond bak . Gooi nou dubbel room oor en bak so vir +- 20 tot 25 min. Ek het wel bacon probeer al maar dit raak te sout saam met die gorgonzola.
FOTO EN RESEP: Lunette Prinsloo