

SJOKOLADE MELKTERT
Die sjokolade melktert in lae gepak.
1 liter melk
180 ml vlapoeier
30 ml kakao
1 blik kondensmelk
5 ml vanilje geursel
1 eier geklits
2 pakke tennisbeskuitjies
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
GRANADILLA KAASKOEK
GRANADILLA KAASKOEK
1 bakkie gladde roomkaas (nie maaskaas nie) – by kamertemperatuur
1 blikkie kondensmelk
½ koppie suurlemoensap
2 blikkie granadillapulp
1 pakkie pynappeljellie Continue reading
ONGEBAKTE MELKTERT


ONGEBAKTE MELKTERT
1 blik kondensmelk
3 blikkies melk
75 ml mielieblom
2 eiers
30 ml botter
1 ml sout
5 ml vanilla
Continue reading
MARIE SE ECLAIR-TERT


MARIE SE ECLAIR-TERT
2 pakkies Tennisbeskuitjies
2 pakkies kits vanilla poeding
3 ½ koppie melk
250 ml orley whip (hier het ek room gebruik) Continue reading
SUURLEMOENMERINGUE-KAASKOEK


SUURLEMOENMERINGUE-KAASKOEK
Die bekende suurlemoenmeringuetert word net lekkerder as dit roomkaas bykry en as kaaskoek voorgesit word.
KORS
250 g Tennisbeskuitjies,
gekrummel
110 g botter, gesmelt
VULSEL
1 houer (230 g of 250 g) roomkaas
1 blik (380 g) kondensmelk
2 eiers, geskei
15 ml (1e) gerasperde suurlemoenskil
60 ml (¼ k) suurlemoensap
125 ml (½ k) strooisuiker Continue reading
WARM APPELTERT
MELKTERT IN ‘N KOPPIE


MELKTERT IN ‘N KOPPIE
4 koppies melk
3 eetlepels maizena
3 eetlepels koekmeel
Knypie sout
3 eiers
3 eetlepels botter (45 g)
1 teelepel vanilla
1 koppie suiker Continue reading
DANIE SE LEKKER TERT
1 pakkie sjokolade kitspoeding
1 pakkie vanielje kitspoeding
1 pakkie aarbei kitspoeding
Maak elke pakkie aan soos op die aanwysings op die pakkies.
Maak 1 pakkie aarbeijellie met 1 koppie kookwater aan. Dit moenie stol nie.
Vat nou ‘n redelik diep glasbak. Continue reading
MA SE MELKTERT
Meng bogenoemde om deeg te vorm en druk vas in tertbakke.
Steek gaatjies op die bodem anders blaas hulle op, moenie te dik maak nie, bak in oond van 180 °C tot mooi bruin. Continue reading
LAAT DIE GEES JOU LEI – TERT


LAAT DIE GEES JOU LEI – TERT
Van die dames wat by Theodore werk, het die resep vir hom gegee. Hulle sê die tert het nie ‘n naam nie, maar jy maak hom… SOOS DIE GEES JOU LEI!!! En… moet sê… dis ‘n heerlike tert – en nou eers weer die treffer wat naweke gemaak gaan word!!
2 pakkies Marie beskuitjies
2 pakkies vanilla kitspoeding ( wat met melk aangemaak word)
1 koppie melk
1 blikkie kondensmelk
1 liter amasi – dit staan by die karringmelk op die rak Continue reading





