SOUS
125 gr botter
1 blikkie ideal melk (my ma het 1 1/2 koppie melk gebruik as plaasvervanger – ek verkies ideal melk).
3/4 koppie suiker
Room suiker en botter. Gooi eiers een vir een by. Voeg droë betanddele by. Meng met melk. Skep in gesmeerde bak en pak appels bo-oor. Bak by 180º vir ongeveer 35 min.
Intussen kook die sous bestanddele saam vir 10 min.
Wanneer die tert uit die oond kom. Gooi sous oor.
Tert kan warm of koud bedien word met room.
BRON- Joey Kemp
Ronel Muller Thoma: En ek het dit sommer in muffinpannetjies gemaak.









