

MARIE SE TUNATERT
Lekker ligte ete
400 ml melk
1 blikkie tuna
3 of 4 geklitste eiers
500 ml gerasperde kaas
1 ui, gekap
125 ml koekmeel
5 ml elk van sout, mostertpoeier, as jy wil pietersielie
1 ml knoffelvlokkies Continue reading
Author Archives: marie troskie
SOETRISSIESOUS
SOETRISSIESOUS
My ma se buurvrou se resep
Foto’s Marie Rheeder Troskie en Retha De Jager Grobler
2 koppies suiker of na smaak
3 teelepels fyn gemmer
1 koppie wit asyn
1 koppie tamatiesous (ek het all gold gebruik)
2 tot 4 gekapte rooi rissies ek het ses gebruik afhangende hoe sterk jy dit wil hê
2 teelepels maizeina aangemaak met 1 teelepel asyn Continue reading
MARIE SE KERRIE KOMKOMMER


MARIE SE KERRIE KOMKOMMER
2 engelse komkommers
3 meduim uie
1 koppie kookwater
2 koppies suiker
2 koppies bruin of witasyn
2 eetlepels kerrie
1 teelepel mostert
1teelepel sout
2 of meer teelepels mazeina in bietjie water. Continue reading
OATS KLAPPER EN MUESLI KOEKIES
DRUK JOU OATS LEKKER STYF VAS
2 koppies meel
4 koppies oats – hier het ek twee koppies oats en twee koppies muesli gebruik.
2 koppies klapper
2 koppies suiker
250 g botter of margarine ek het bietjie meer gebruik se so 2 eetlepels
5 teelepels stroop opgehoop
2 teelepels koeksoda Continue reading
MAKLIKE CHILLI SOUS
200 g vars chillies
1 teelepel knoffel
1 teelepel gemmer
1 koppie bruin asyn
1 koppie wit suiker Continue reading
VARKVEL – CRACKLINGS
VARKVEL (CRACKLINGS)
Eerste keer varkvelle (cracklings) uitgebraai. Heerlik. Ek het die idee by my vriendin Anlia gekry.
varkvelle
sout
Laag velle plat gelê op die onderste rakkie en so 2 eetlepels sout oorgestrooi. Die tweede rakkie bo weer ‘n laag velle gepak, weer sout oorgestrooi. Oondtjie gestel op sy hoogste. Tyd gestel op 20 minute en uitgehaal. En toe weer gestel op 10 minute om die onderstes weer verder te braai. Sodra dit afgekoel het breek in stukkies.
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie
ARMY PASTA
ARMY PASTA
400 g pasta
2 blikkies boeliebief
1 ui
2 eetepelsl tamatiesous
1 eetlepels blatjang
gerasperde kaas Continue reading
KOEJAWEL BASAARPOEDING
KOEJAWEL BASAARPOEDING
2 x 410 g blikke koejawels, gedreineer
1 x 385 g blik kondensmelk
1 liter melk
125 ml vlapoeier
2 x 80 g aarbeijellie
400 ml kookwater
4 eierwitte Continue reading
GEBAKTE BROCCOLIHOENDER
GEBAKTE BROCCOLIHOENDER
Die romerige sous toor met gister se oorskiethoender (en die kinders kry broccoli in)
Bedien 4-6
Bereiding: 10 min
Gaarmaak: 20 min
250 g broccoli
15 ml (1 eetlepel) olyfolie
250 g sampioene, gehalveer
sout en vars gemaalde swartpeper
6 gaar hoenderborsies, in stukke gesny Continue reading
HEERLIKE LEMOENPOEDING



HEERLIKE LEMOENPOEDING
My eie foto: Marie Rheeder Troskie
Tweede foto: Meyer Combrinck
FOOD LOVERS RECIPES
Lemoenpoeding vir nagereg vandag gehad.
Ek het die resep dubbeld aangemaak.
Bedien met vla of room.
Genoeg vir 6 mense
Vla:
250 ml (1 koppie) water
250 ml (1 koppie) suiker
sap en skil van 1 lemoen
45 ml (3 eetlepels) vlapoeier
45 ml (3 eetlepels) koue water Continue reading


-300x225.jpg)







