VARKRIBBETJIE MET BLATJANGSOUS
Genoeg vir 6 mense
Marinade:
100 ml olie
250 ml (1 koppie) matige blatjang
60 ml (¼ koppie) suurlemoensap
60 ml (¼ koppie) lemoensap
60 ml (¼ koppie) worcestersous
10 ml (2 teelepels) heelkorrel mosterd
1 knoffelhuisie, fyn gedruk
Vleis:
1 varkribbetjie van 2,5 kg
sout Continue reading
Author Archives: marie troskie
VRUGTE NAGEREG
HAM EN KAAS PASTEIE
HAM EN KAAS PASTEIE GEMAAK VANAAND MAAR SAL VOLGENDE KEER DIT SNY VOORDAT EK DIT BAK, WAS BAIE BROS GEWEES TOE EK DIT SNY, MAAR IS HEERLIK EN BAIE VINNIG
Naomi le Roux
September 17
Vinnige Ham en Kaas Pasteitjies
* Gerasperde ham
* Gerasperde kaas
* Puff Pastry, ontdooi
* 1 eier, geklits Continue reading
PIESANGPOEDING OP BRAAI KOLE

PIESANGPOEDING OP BRAAI KOLE
Porsies: 1
1 piesang
3 malvalekkers
3 blokkies peppermint CRISP
tinfoelie
Skil die piesang AF en draai al die bestanddele in die foelie toe.
Sit dit op die kole sodra jy die braaivleis begin EET.
Wanneer jy klaar is, sal die nagereg heerlik gesmelt wees.
PIETER SE NACHOS

PIETER SE NACHOS
1 groot pak nachos
500g maalvleis
1 blikkie gebakte BONE
1 koppie gerasperde cheddarkaas
blaarslaai en tamatie, opgekap
suurrroom (opsioneel)
guacomole (opsioneel) Continue reading
PYNAPPEL BLATJANG
.

PYNAPPEL BLATJANG
2 groot pynappels, geskil en in blokkies gesny, hier het ek 3 pynappels gebruik
2 groot uie, fyn gekap
375 ml suiker
125 ml asyn
10 ml kerriepoeier
20 ml mielieblom Continue reading
MACARONI EN KAAS
Ek het uie sampioene, en bacon lekker gebraai.
Noedels gaar gekook en dreineer.
4 eiers geklits.
2 pakkies 3 kaas sous aangemaak met die hoeveelheid water en by eiers geklits met 1 koppie kaas, sout en peper.
Meng nou alles tesame.
Rasper kaas bo oor en bak in oond 180g tot gaar
BRON – Resep en foto – Marie Rheeder Troskie
Continue reading
MARIE SE EIERVRUG
MARIE SE EIERVRUG
halwe soetrussie
1 Groot eiervrug
bacon
1 aartappel per persoon
1 ui, opgekap
1 pakkie sampioene, gesny
sout en peper
1 koppie gerasperde kaas Continue reading
MARIE SE ECLAIR-TERT


MARIE SE ECLAIR-TERT
2 pakkies Tennisbeskuitjies
2 pakkies kits vanilla poeding
3 ½ koppie melk
250 ml orley whip (hier het ek room gebruik) Continue reading
GROENTESOP
VANDAG BIETJIE GROENTE SOP GEKOOK.
vleis lekker sag gekook, wortels uie en aartappels gerasper, en daar by gevoeg, bietjie worchestersous en tamatiesous sout en peper, en toe koppie vol klein skulpnoedels, en laaste verdik met n pakkie mushroom soppoeier.
Marie Rheeder Troskie








