
PIESANGPOEDING OP BRAAI KOLE
Porsies: 1
1 piesang
3 malvalekkers
3 blokkies peppermint CRISP
tinfoelie
Skil die piesang AF en draai al die bestanddele in die foelie toe.
Sit dit op die kole sodra jy die braaivleis begin EET.
Wanneer jy klaar is, sal die nagereg heerlik gesmelt wees.






