
PIETER SE NACHOS
1 groot pak nachos
500g maalvleis
1 blikkie gebakte BONE
1 koppie gerasperde cheddarkaas
blaarslaai en tamatie, opgekap
suurrroom (opsioneel)
guacomole (opsioneel)
Pak die nachos in ‘n oondpan.
Braai die maalvleis gaar met speserye na smaak.
Bedek die NACHOS met maalvleis en sprinkel die kaas oor.
Rooster in oond tot die kaas SMELT.
Eet dit met jou hande.
Jy kan die res apart bedien en met die nachos opskep soos ‘n doopsous.






