HAM EN KAAS PASTEIE GEMAAK VANAAND MAAR SAL VOLGENDE KEER DIT SNY VOORDAT EK DIT BAK, WAS BAIE BROS GEWEES TOE EK DIT SNY, MAAR IS HEERLIK EN BAIE VINNIG
Naomi le Roux
September 17
Vinnige Ham en Kaas Pasteitjies
* Gerasperde ham
* Gerasperde kaas
* Puff Pastry, ontdooi
* 1 eier, geklits
1) Rol deeg oop en sprei ham en kaas daaroor
2) Rol mooi op.
3) Sny die rol in eweredige skywe en smeer met die eier.
4) Bak die skywe by 180°C vir 20 minute tot goudbruin.
“ONBEKEND” – Marie Rheeder Troskie








