AARBEITJIES
2 pakkies rooi jellie
450 gram fyn klapper
1 blik kondensmelk
1 eetlepel suurlemoensap
2 eetlepels suiker
Rooi geursel
Meng 1 ½ pakkies jellie met fyn klapper, kondensmelk, suurlemoensap en suiker. Voeg kleursel by.
Maak balletjies van die mengsel en rol in die res van die droë jellie.
Resep en foto: Annelizle Botha